Artemis Cottages

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 17 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.6
Veiligheid
4.6
Angel C
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2025

Gorgeous. It's such a lovely cottage with gorgeous surroundings - also close enough to the main road that it's a dream to go out to dinner etc. Will definitely stay again next time we go to Franschhoek.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Abraham A
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2025

Rustig en baie relaxing. Ek en my vrou het baie lekker gebly, dit is baie stil en netjies.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Elaine D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2025

Sien hierbo. Ons het heerlik gebly. Die kothuis is pragtig en baie kunstig toegerus. Die ligging en uitsig is asemrowend. Die tuine is pragtig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Riette D
Kort verblyf
4.6
Aug 2025

Ons verblyf by Artemis Cottages (Akkedis) was veilig, lekker en ontspannend. Ons verblyf by die Artemis Cottages (Akkedis) was heerlik en ontspannend. Ons het dit ongelukkig net as 'n oorslaapplek gebruik tydens die besige Interskole-naweek en het nie die rustige omgewing ten volle benut nie, maar dit was nietemin baie lekker. Die kothuis is veilig, gemaklik ingerig en skoon, en in die koue winteraande het ons warm gebly, danksy lekker warm stortwater, 'n gasverwarmer, warm beddegoed én selfs die bykomende opsies van 'n elektriese kombers en 'n kaggel. WiFi is beskikbaar en goed. Voorts verleen die omgewing verdere genieting van 'n wegbreeknaweek, deurdat daar baie is om te sien en doen in en om Franschhoek. Dit sluit museums, wynplase en goeie restaurante in.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
5.0

Elizabeth V
1 nag Saam met vriende
4.6
Feb 2025

Baie bilik, skoon en netjies. Alles wat ons nodig gehad het.

Netheid
5.0
Diens
3.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ina D
Kort verblyf
4.4
Apr 2025

Rustig. Verblyf was goed. Dis baie stil daar.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Andre J
1 nag Saam met lewensmaat
4.4
Jan 2025

Weekend stay on the outskirts of Franschhoek. Very comfortable, lovely views and fynbos garden. Unique labyrinth to walk, garden path walk, natural swimming pond.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Francois N
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Okt 2024

Gemaklike akkommodasie, puik waarde vir geld in 'n pragtige deel van Franschhoek! Goeie waarde vir geld en puik geleë met 'n pragtige uitsig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Monique D
1 nag Saam met vriende
4.8
Aug 2024

Right in the Franschoek mountains. Absolutely stunning! We will definitely be back. The sunsets and sunrises are out of this world, the place was fully equipped.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Johann R
1 nag Saam met lewensmaat
3.8
Des 2024

Fasiliteite base goer, beveel aan om TV in te sit. Baie lekker gebly, gebou in oop veld, geen heining.

Netheid
5.0
Diens
3.0
Ligging
3.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.8/5

Robyn Geverifieer

Eiendomme 9

Resensies 27

Op LekkeSlaap 9 jaar

Vanaf R1 850
R 1 850 R 1 665
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf R1 850
R 1 850 R 1 665
per nag, vir 2 mense
Vanaf R1 850
R 1 850 R 1 665
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 6 volwassenes
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 37 Uitkyk Street, Franschhoek, 7690, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA4f21e69d54fd2049b1abeb4b613ca41dec7bb99b3620c9e383ac27049fc2e2c3f04e9e79b6eb9d605c189494117acc92802b?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 850 nouVanaf R1 665 per nag, vir 2 mense 17 5 1 5 37 Uitkyk Street Franschhoek 7690 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-17:00 10:00 -33.902766737073 19.122650969341
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang