Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.
Ekstra Fooie
Buiten die tariewe in die bostaande tabel hef die eiendom ook 'n eenmalige:
- Skoonmaakfooi van R350.00 per bespreking
Geniet afslag met hierdie spesiale aanbiedinge!
Ontdek uitstaande waarde met ons reeks spesiale aanbiedinge wat by hierdie eiendom beskikbaar is. *
Prys sluit in
- Akkedis Kothuis
-
Selfsorg. Linne en handdoeke word voorsien.
'n Eenmalige skoonmaakfooi van R300 per kothuis is ingesluit. - Gecko Kothuis
-
Tariewe wat vertoon word, is op 'n selfsorgbasis, en linne en handdoeke word voorsien.
'n Eenmalige skoonmaakfooi van R350 per kothuis is nie ingesluit nie en moet addisioneel per kothuis gehef word.
Huisreëls
Die gekwoteerde prys is vir 2 volwassenes in 'n koninggrootte-bed. 'n Enkelbed is beskikbaar vir 'n derde persoon in dieselfde kamer indien nodig, teen 'n koste van R300 per nag. Moet addisioneel betaal word. Geen kinders word toegelaat nie. Troeteldiere is welkom met vooraf reëling teen 'n fooi van R150 per kothuis. Ons vra nie 'n breekskadedeposito nie, maar as u 'n glas of 'n breekgoed breek, wees asseblief bedagsaam en los R50 vir 'n vervanging.
Kansellasiebeleid - Matig
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 1 week voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 1 week voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
37 Uitkyk Street, Franschhoek, 7690, Wes-Kaap
Sien kaart- Slaapplek vir 6 gaste
- Geen kinders
-
Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang