+35

Artemis Cottages

Op die Nippertjie-aanbod 10% af

Kry 10% af op alle besprekings wat 1 dag of minder voor jou verblyf gemaak word. Hierdie aanbod is altyd geldig.

  • Kapasiteit: 6 persone
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 37 Uitkyk Street, Franschhoek, 7690, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 850 R1 665 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Artemis Cottages is stil, privaat en troeteldiervriendelike selfsorgkothuise in Franschhoek. Kom vind 'n tuiste in die plattelandse atmosfeer en geniet die Franschhoekvallei se pragtige uitsigte. Die kothuise is vas aan die Blue Lion Kunsgalery met kunswerke wat deur die bekende kunstenaar, Andrea Desmond-Smith, uitgesoek is, en spog met eklektiese meubels en afwerkings.

Die eiendom beskik oor 2 eenhede, Akkedis en Gecko.

Akkedis het slaapplek vir tot 3 gaste en beskik oor 'n slaapkamer, badkamer, kombuis en 'n sitarea. Die slaapkamer het 'n koninggrootte-bed en 'n staanwaaier. Daar is 'n stort, toilet en 'n wasbak in die badkamer. Daar is 'n enkelbed vir 'n derde gas in die sitarea.

Gecko is geskik vir tot 2 gaste en het 'n slaapkamer, badkamer, kombuis en 'n sitarea. Die slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n staanwaaier. Die badkamer het 'n stort, toilet en 'n wasbak.

Beide eenhede se kombuise is met 'n yskas, mikrogolfoond, braaipan en 'n warmplaat toegerus. Let asb, dat daar nie 'n stoof of 'n oond is nie. Daar is 'n kaggel wat die sitarea en kombuis verhit en hout word voorsien. Die kothuis bied toegang tot 'n buite-area wat met 'n pragtige uitsig op die omliggende Franschhoekberge spog.

Daar is 'n groot tuin van sowat 3 hektaar se inheemse fynbos met unieke standbeelde en tuinkuns, asook 'n labirint. Die swemdam word deur bergwater gevoed. Gaste kan pragtige aande in die lapa onder die bome deurbring waar hulle kan braai en die rus en stilte geniet. Die gasheer, Andrea, is op versoek byderhand om jou op 'n begeleide toer deur haar pragtige erf te neem.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wassery naby
Swembad
Troeteldiere op versoek
Mooi uitsig

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 17 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.6
Veiligheid
4.6
Gaste se hoogtepunte
Angel C
Saam met lewensmaat
5.0
Gorgeous. It's such a lovely cottage with gorgeous surroundings - also close enough to the main road that it's a dream to go out to din...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Nov 2025
Abraham A
Saam met lewensmaat
5.0
Rustig en baie relaxing. Ek en my vrou het baie lekker gebly, dit is baie stil en netjies.
Jul 2025
Elaine D
Saam met lewensmaat
5.0
Sien hierbo. Ons het heerlik gebly. Die kothuis is pragtig en baie kunstig toegerus. Die ligging en uitsig is asemrowend. Die tuine is pragtig.
Jan 2025
Francois N
Saam met lewensmaat
4.8
Gemaklike akkommodasie, puik waarde vir geld in 'n pragtige deel van Franschhoek! Goeie waarde vir geld en puik geleë met 'n pragtige uitsig.
Okt 2024
Monique D
Saam met vriende
4.8
Right in the Franschoek mountains. Absolutely stunning! We will definitely be back. The sunsets and sunrises are out of this world, the...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Aug 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.8/5

Robyn Geverifieer

Eiendomme 9

Resensies 27

Op LekkeSlaap 9 jaar

Ligging

  • 37 Uitkyk Street, Franschhoek, 7690, Wes-Kaap
  • Gaste dink Artemis Cottages het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 850
R 1 850 R 1 665
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf R1 850
R 1 850 R 1 665
per nag, vir 2 mense
Vanaf R1 850
R 1 850 R 1 665
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 6 volwassenes
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 37 Uitkyk Street, Franschhoek, 7690, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA4f21e69d54fd2049b1abeb4b613ca41dec7bb99b3620c9e383ac27049fc2e2c3f04e9e79b6eb9d605c189494117acc92802b?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 850 nouVanaf R1 665 per nag, vir 2 mense 17 5 1 5 37 Uitkyk Street Franschhoek 7690 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-17:00 10:00 -33.902766737073 19.122650969341
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang