6 gaste
3 slaapkamers
4 beds
2 badkamers
- 6 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 16:00
Uitkloktyd: 10:00 - 87 St Augustine Road, Paternoster, 7381, Wes-Kaap Sien kaart
Beskrywing
A'star is 'n pragtig versierde strandhuis wat slaapplek vir 4 gaste bied. Let asseblief daarop dat die openbare strande nogal besig raak oor langnaweke, openbare vakansiedae en Desembervakansies.
Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met slegs 'n stort. Die tweede slaapkamer het 'n dubbelbed en daar is 2 enkelbeddens in die derde slaapkamer. Die gedeelde badkamer het 'n bad en 'n stort.
Die kombuis is volledig toegerus vir selfsorg en het 'n skottelgoedwasser, 'n elektriese stoof en oond, en 'n binnenshuise vuurmaakplek. Die gemaklike sit- en eetarea het 'n TV met volledige DStv en Explora.
Buite is daar 'n patio met pragtige uitsigte en 'n braai-area. Parkeerplek is ook op die perseel beskikbaar.
Gaste kan gebruik maak van die WiFi by die Stay in Paternoster kantore, al is dit nie in die eenheid nie.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.6/5
Reservations Geverifieer
Eiendomme 72
Resensies 1943
Op LekkeSlaap 12 jaar
Ligging
- 87 St Augustine Road, Paternoster, 7381, Wes-Kaap
- Gaste dink A'star het ’n baie goeie ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
87 St Augustine Road, Paternoster, 7381, Wes-Kaap
Sien kaart- 6 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 16:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang