LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by A'star | LekkeSlaap
+22

A'star

7 resensies
Selfsorg

Opsomming van Resensie

4 uit 5van 7 resensies vir A'star
Netheid
4.0/5
Diens
4.1/5
Ligging
3.9/5
Veiligheid
4.0/5
Waarde vir geld
4.0/5
Eleanor C - Jan 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Eleanor C
Saam met eggenoot / lewensmaat

So lekker rustig.

Van die begin af was alles goed hanteer. As jy by A'star bly is jy toegerus met alles wat jy benodig. Jy is naby jou goeie restaurante. Jy moet 'n draai loop by Cathy' s Kitchen.

Gavin B - Nov 2019
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
2/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Gavin B
Gesin met klein kinders

Was lekker, maar nie weer nie.

Ons het lekker gebly, maar die ligging is 'n bietjie lawaaierig vir ons. Ons was ook teleurgesteld dat daar nie WiFi was soos geadverteer is nie. Die DStv werk, maar dit vra heeltyd om die hardeskryf the format omdat dit korrup is.

Dié resensie is vertaal,kliek hierom die oorspronklike weergawe te sien.

Was nice but not again.

We stayed there nicely, but the location is a bit noisy for our liking. We were also disappointed that there was not WiFi as advertised, also the DStv works but it keeps asking to format the hard drive as it is corrupt.

Jy lees die oorspronklike resensie,kliek hierom die vertaalde weergawe te sien.

Zoleka B - Sep 2019
Gemiddeld
Netheid
1/5
Diens
2/5
Ligging
2/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
1/5
Zoleka B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Not value for money.

The place looked not well taken care of, the walls had dirty marks, the bedroom ceiling had spider webs, we had problems with the taps, it took forever for the water to come out ─ especially hot water. The couch is old and uncomfortable. They said the place had a dishwater, but when we got there the dishwasher was out of order and they gave us dish soap in a school bottle. No hand wash soap in the bathrooms.

Vos P - Jan 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Vos P
Saam met vriende

Rustig met als wat nodig is en netjies/skoon.

Soos bo - genoeg uitsig, stapafstand van strand en restaurante.

Andre T - Jul 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Andre T
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lekker rustige naweek.

Huis was skoon. Goed toegerus. DStv, DVD alles wat benodig word. Heerlike kaggel en braaiplek.

Ronel V - Jun 2018
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
3/5
Ronel V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heerlike eenheid met 'n huislike atmosfeer. Alles wat jy nodig het.

Hierdie is 'n lekker eenheid met 'n huislike atmosfeer. Die smouse is bedags lastig en van hulle kom aggresief voor, aangesien sekuriteit slegs van 18:00 tot 06:00 beskikbaar is. Die kaggel in die eenheid is 'n aanwins in die winter.

Chesray S - Sep 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chesray S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lieflik.

Hierdie was een van die beste plekke om vakansie te hou. Die diens is uitstekend. Verblyf by A'star is veilig en netjies. Dis beslis een van die beste bestemmings as jy wil wegbreek.

Vanaf R1 650
per nag (vir 6 persone)
Vanaf R1 650
per nag (vir 6 persone)
Vanaf R1 650
per nag (vir 6 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 16:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: St Augustine-weg 87, Paternoster, 7381, Wes-Kaap
  • Geen kinders onder 12
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAZOpar9sY5Mnm4y9pBavL4W7t20VZW8POeUf8vqzLqUwWWBhFlX?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 650  per nag (vir 6 persone) 7 5 1 4 87 St Augustine Road Paternoster 7381 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-16:00 10:00 -32.81065947521 17.88891401719
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!