A'star
Beskrywing
A'star is 'n pragtig versierde strandhuis wat slaapplek vir 4 gaste bied. Let asseblief daarop dat die openbare strande nogal besig raak oor langnaweke, openbare vakansiedae en Desembervakansies.
Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met slegs 'n stort. Die tweede slaapkamer beskik oor 2 enkelbeddens en het toegang tot die aparte badkamer met 'n bad en 'n stort. Die kombuis is volledig toegerus vir selfsorg en het 'n skottelgoedwasser, 'n elektriese stoof en oond, en 'n binnenshuise vuurmaakplek. Die gemaklike sit- en eetarea het 'n TV met volledige DStv en Explora.
Buite is daar 'n patio met pragtige uitsigte en 'n braai-area. Parkeerplek is ook op die perseel beskikbaar.
Gaste kan gebruik maak van die WiFi by die Stay in Paternoster kantore, al is dit nie in die eenheid nie.
Kenmerke
- Afrikaans
- Braaiplek
Aktiwiteite Naby
- Swem
Badkamer
- Bad
- En-suite
- Stort
Elektriese Toebehore
- Oond
Geriewe
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Satelliet-TV
- Selfsorg
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Kamergeriewe
- Eetkamer
- Kaggel
- Sitkamer
Parkeerplek
- Parkering Van Die Straat Af
Vermaak
- Eksklusiewe DSTV
- TV
Kaart Meer oor die omgewing
Gaste wat na A'star gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:
Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za |
![]() ![]() |