+21

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 39 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.8
Veiligheid
4.8
Albertus B
Kort verblyf
5.0
Jul 2026

Sentraal & gerieflik - lekker groen grasperke! Wat 'n lekker verrassing - in die (middel) van hospitale, Lynnwood Weg & The Grove Mall. Weggesteek onder 'n klomp lang bome & tussen groen gras - gaan jy 'n lekker 2-slaapkamer woonstel kry. Net groot genoeg vir 'n gesin van 4 (2 ouers / 2 kinders). As jy vir besigheid is in Pretoria met jou gesin - kies gerus vir At Libertas & laat Hennie jou rustig maak deur 'n vinnige inkok proses.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anne-marie B
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2026

Heerlik ruim en skoon, naby Wilgers Hospitaal. Ons het heerlik gebly, dankie!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Martin R
1 nag Saam met vriende
5.0
Mrt 2026

Netjies, skoon en gerieflik. Ek het vir een aand by At Libertas geslaap en dit was ’n heerlike ervaring. Die plek is silwerskoon, netjies en in ’n rustige omgewing geleë. Dis maklik om te vind en baie gerieflik. ’n Groot dankie aan die gasheer, wat uitstekend gekommunikeer het en alles seepglad laat verloop het. Hoogs aanbeveel!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anja L
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Mrt 2026

Alles was mooi en skoon. Pragtige plekkie. Rustig en groen. Ons het heerlik gebly en geslaap.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anonieme gas
Kort verblyf Gesin met tieners
4.0
Jan 2026

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Konrad M
1 nag Saam met vriende
3.8
Feb 2026

Great value for money. Very comfortable, clean place and friendly and warm reception.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
3.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Andries Petrus Eduard V
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Nov 2025

Gemaklike en ruim blyplek naby als. Lekker gemaklike blyplek. Vir ons wat van 'n plaas af kom en die ruimte in die stad soms drukkend is, was hierdie 'n heerlike verrassing met die groot tuine en ruim vertrekke. Studeerkamer was lekker vir die student wat moes leer. So naby aan als. Swembad sal wel nog 'n wyle buite werking wees - gelukkig het ons nie gekom om te swem nie. Ons het heerlik gebly - baie dankie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marlisha V
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Aug 2025

Baie lekker gebly, veilig en rustig, netjies en skoon! Sien sterre.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Diane M
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.8
Nov 2025

Stay was good, thanks. A little forest in the middle of the city. Lovely garden.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Kgosi N
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Jun 2024

Amazing. My stay was fantastic and thanks to the host for the warm welcome.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Hennie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 39

Op LekkeSlaap 6 jaar

Vanaf
R1 500
per nag (plek vir 4)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R1 500
per nag (plek vir 4)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R1 500
per nag (plek vir 4)
Bespreek

1360 Libertas Avenue, Equestria, Pretoria, 001, Gauteng

Sien kaart
  • Slaapplek vir 4 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA78e2c276bd2dd85209f514a6f9ebd36a1be49a67b2420b0b3b2c51c00bddcaaf1fc6043889f12cdf85b81ebea878d860cead?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 500 per nag (plek vir 4) 39 5 1 5 1360 Libertas Avenue Equestria 001 Gauteng 021 201 8901 15:00-19:00 10:00 -25.768397492921 28.331354588955

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang