LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by At Libertas | LekkeSlaap
+21

At Libertas

1 resensie
Selfsorg

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 1 resensie vir At Libertas
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5
Willie W - Nov 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Willie W
Gesin met tieners

Ons het regtig baie lekker gebly dit was meer as wat ons verwag het.

Die plek was baie ruim en skoon. Ons is met ope arms verwelkom. Dit was ’n lekker stil plekkie. Reg om rustig te sit en luister na die paddas se gesing in die dammetjie na ’n lang dag.

At Libertas's terugvoer

Mnr en Mev Willemse
Baie dankie vir u terugvoering ons waardeer dit opreg.
Dit was n voorreg om julle te kon akkomodeer.
Ons bied u graag 10% af op julle volgende bespreking.
Groete
Elna Perring

At Libertas
was R1 500
Vanaf R1 200
per nag (plek vir 4)
was R1 500
Vanaf R1 200
per nag (plek vir 4)
was R1 500
Vanaf R1 200
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Libertaslaan 1360, Equestria, Pretoria, 001, Gauteng
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA78e2c276bd2dd85209f514a6f9ebd36a1be49a67b2420b0b3b2c51c00bddcaaf1fc6043889f12cdf85b81ebea878d860cead?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 500, nou Vanaf R1 200  per nag (plek vir 4) 1 5 1 5 1360 Libertas Avenue Equestria 001 Gauteng 086 999 0018 15:00-19:00 10:00 -25.768397492921 28.331354588955
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!