2 gaste
1 slaapkamer
1 bed
1 badkamer
- 2 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 11:00 - Off the R64, Bains Game Lodge A10, Bloemfontein, 9301 , Vrystaat Sien kaart
Beskrywing
Bains Game Lodge A10 is 'n gerieflike semi-selfsorgwoonstel vir 2 in Bloemfontein.
Die oopplan-woonstel op die grondverdieping het 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, bad en 'n toilet.
Die kombuisie is met 'n tweeplaatstofie, oond, mikrogolfoond, yskas en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Die woonstel het lugversorging, 'n TV, WiFi en 'n lessenaar.
Gaste het toegang tot die gemeenskaplike swembad by die lodge.
Bloemfontein bied aktiwiteite soos wandelroetes, rekspring, sterrekyk by die Boyden-sterrewag en verskeie museums, winkels en restaurante. Gaste kan ook die Vrystaatse Nasionale Botaniese Tuin, die Franklin Wildreservaat en die Hamilton Park besoek.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.4/5
Rusita Geverifieer
Eiendomme 4
Resensies 13
Op LekkeSlaap 4 jaar
Ligging
- Off the R64, Bains Game Lodge A10, Bloemfontein, 9301 , Vrystaat
- Gaste dink Bains Game Lodge A10 het ’n baie goeie ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
Off the R64, Bains Game Lodge A10, Bloemfontein, 9301 , Vrystaat
Sien kaart- 2 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 11:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang