+45

Bains Lodge

Resensies

3.5/ 5

Gebaseer op 135 resensies

Goed

Netheid
3.1
Ligging
4.0
Waarde vir geld
3.2
Diens
3.6
Veiligheid
3.6
Mp F
1 nag
5.0
Mei 2026

Puik. Absoluut die beste plek om te kon oornag in tyd van baie paaie wat gesluit was.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Drikkie V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2026

Sal weer van gebruik maak. Gerieflik en ligging was goed.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Harry V
1 nag
5.0
Nov 2025

Sakpas. Die lodge is goed geleë en die woon eenhede is skoon en netjies. Alles is daar vir 'n selfsorg slaapplek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Estelle V
1 nag Gesin met tieners
4.4
Mrt 2026

Dit was naby. Ons het lekker gebly.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

John E
1 nag Gesin met klein kinders
2.2
Jan 2026

Teleurstelend. Nee, baie klein hout huis wat onderhoud nodig het. Aircon het nie gewerk nie en huis was bedompig en meeste van die vensters kon nie eers oopmaak nie.

Netheid
2.0
Diens
3.0
Ligging
4.0
Veiligheid
1.0
Waarde vir geld
1.0

Edward L
Kort verblyf Besigheidsreis
5.0
Sep 2025

Well worth the stay. Our stay was great, well worth it and well situated to our need to where we had to be over the weekend.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Sophie B
1 nag
5.0
Sep 2025

Uitstekende verblyf! Heerlike, rustige en skoon plekkie. Sal vir seker weer daar tuis gaan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ansie V
1 nag Besigheidsreis
5.0
Mrt 2025

Lekker. Bains is 'n baie lekker plek. As ons mense in Bloemfontein gaan werk, bly ons altyd daar. Baie gerieflik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Cobus S
1 nag Saam met vriende
4.6
Jan 2025

Baie geniet. Baie lekker gebly naby eetplekke.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Marco V
1 nag Saam met vriende
4.4
Jun 2025

Heel rustig gewees. Ja, ek het lekker gebly.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

3.5/5

Veronique Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 135

Op LekkeSlaap 13 jaar

Vanaf
R 567
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 567
per nag, vir 2 mense
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 567
per nag, vir 2 mense
Bespreek

31 Old Kimberley Road, Langenhoven Park, Bloemfontein, 9325, Vrystaat

Sien kaart
  • Slaapplek vir 126 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAxfp6qNzjCAENkqxXvkPdorQDpmRIzEpZwRu7bpQtsCMNXw6uwZ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R567 per nag, vir 2 mense 135 5 1 4 31 Old Kimberley Road Langenhoven Park 9325 Vrystaat 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -29.076682768892 26.151250447197
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang