LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Bains Lodge | LekkeSlaap
+91

Bains Lodge

Opsomming van Resensie

3.4 uit 5van 84 resensies vir Bains Lodge
Netheid
3.0/5
Diens
3.5/5
Ligging
3.9/5
Veiligheid
3.5/5
Waarde vir geld
3.2/5
Gerda R - Jan 2021
Gemiddeld
Netheid
2/5
Diens
2/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
2/5
Gerda R
Saam met eggenoot / lewensmaat

Jy voel glad nie welkom nie.

Die selfsorg-chalet vir twee mense het 'n tekort aan sekere kombuis-goed gehad. Slegs 1 teelepel, 1 mes, 1 groot bord. Die stoof was nie skoongemaak na die vorige gaste nie. Moes vra dat hulle die stoep kom vee wat toe was onder die geelblommetjies. Kersoggend toe ons by ontvangs inkom is ons nie begroet met Kerswense voor ons nie kerswense aan ontvangs oorgedra het nie. Gedink dat as gevolg van Covid dat sulke plekke die ekstra myl met hulle gaste sal stap!

Deon K - Mrt 2020
Gemiddeld
Netheid
2/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
1/5
Deon K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Raserig, raserig, raserig.

Groepe mense in ander kamers, wat dit onmoontlik maak om te rus, baie lawaaierig tot laat in die nag. Die bestuur het geen beheer nie. Ons sal nie weer hier bly nie. Slegte ervaring.

Dié resensie is vertaal,kliek hierom die oorspronklike weergawe te sien.

Noisy noisy noisy.

Groups of people in other rooms, making it impossible to rest, very noisy till late at night. Management has no control. We will not stay here ever again. Bad experience.

Jy lees die oorspronklike resensie,kliek hierom die vertaalde weergawe te sien.

Hein S - Jan 2020
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Hein S
Gesin met klein kinders

Lekker plek vir stay and go.

Jongmense hou partytjie tor 5:00 die volgende oggend. Baie steurend.

Johan K - Jan 2020
Gemiddeld
Netheid
2/5
Diens
2/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
2/5
Johan K
Gesin met klein kinders

Plek was nie skoon nie. Dit wat op die fotos is is nie die werklikheid nie.

Ons het in die donker daar aangekom. Aanwysings na huisie nie baie duidelik nie. Vloere was nie skoon nie.

Hein L - Jan 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Hein L
Gesin met klein kinders

Aangenaam verras.

Ons was aanvanklik bekommerd nadat ons gehoor het daar is ‘n nagklub op die perseel en dat die lodge raserig is. Ons cabin was vêr van die hooflodge, nuut oorgedoen met nuwe toerusting en meubels. Dit was skoon en netjies en doodstil. Die Bushpub-familierestaurant is binne loopafstand met ‘n binneste speelarea met toesig. Heerlike kos en goeie diens. Ons algemene ervaring was baie positief.

Hein S - Jan 2020
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Hein S
Gesin met tieners

Baie lekker vir stop and go.

Baie geraas tot 4uur die oggend.

Madeleine V - Des 2019
Gemiddeld
Netheid
1/5
Diens
2/5
Ligging
4/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
1/5
Madeleine V
Gesin met klein kinders

Dis meer backpackers as lodge.

Dit was baie vuil en die plekkies het instandhouding nodig.

Henry E - Okt 2019
Gemiddeld
Netheid
2/5
Diens
2/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Henry E
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie raserige gaste en net een stel handdoeke alhoewel ek duidelik gestipuleer het dat ons 2 gaste sou wees!

Baie raserige gaste op my drumpel en onvoldoende verversings wat tee, koffie, ens. betref met geen melk uitgesit. Daar was ook net een stel handdoeke alhoewel ons twee gaste was en dit duidelik so aangedui het. Toe ons uitklok het niemand my gevra hoe my kuiertjie was en of alles in orde was nie, en geen geleentheid gelaat om te kla nie.

Carlo G - Okt 2019
Gemiddeld
Netheid
1/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
2/5
Carlo G
Enkelreisiger

Verkeerde kamer gekry, toilet rand erg vuil, vloere vuil!

Ek het 'n alleenstaande unit geboek. 2 kamers met badkamer. Met aankoms toe gee hul my 'n enkelkamer in hotel-gang. Toilet se rand was vuil, die vloer in kamer was nie gewas. Sal nie aanbeveel.

Ashworth M - Aug 2019
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
1/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Ashworth M
Enkelreisiger

Verblyf was awesome.

Ek het die verblyf baie geniet en sal definitief weer eens teruggaan, net een ding wat my af gesit het is toe ek extra betaal vir die cabin wat ek in gebly het was my card gegooi op die tafel, dit is baie onprofessioneel en het my baie afgesit.

Jerome R - Jun 2019
Gemiddeld
Netheid
2/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Jerome R
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie lekker oorgeslaap.

Was 'n baie lekker naweek, die badkamer kort aandag. Verder was daar 'n geraas by die boskroeg van motorfietsryers. Sou verkies het vir meer privaatheid.

Suzette V - Jun 2019
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Suzette V
Gesin met tieners

Baie goeie diens.

Goeie diens en vriendelike personeel.

Yvette W - Mei 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Yvette W
Saam met eggenoot / lewensmaat

Skoon en netjies. Heerlik gebly.

Die personeel het die ekstra myl geloop om ons oorbly vir ons gemaklik te maak. Hotelkamer was mooi en baie netjies.

Johan B - Mei 2019
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan B
Saam met vriende

Goed.

Vertrekke was skoon. Een eenheid het water probleem gehad en is nie herstel voordat ons vertrek het nie.

Pieter L - Mei 2019
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
3/5
Pieter L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Het meer verwag.

Tydens my besoek het dit baie gereën en ons moes die hele aand in die houthuisie deurbring. Die klein sitkamer skep nie 'n baie gesellige atmosfeer nie. Die kragpunte in die kombuis is ook te min, om die mikrogolfoond van krag te voorsien moet jy die yskas se kragprop uithaal.

Johan V - Mrt 2019
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Johan V
Enkelreisiger

Lekker pub en restaurant - lekker kos.

Lekker pub en restaurant - lekker kos. Hoef nie die perseel te verlaat nie.

Dave P - Feb 2019
Gemiddeld
Netheid
1/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
1/5
Dave P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Aaklig!

Het in nommer 2 gebly en die matte is liederlik vuil. Het gekla daaroor, maar niks het gebeur nie. Was te bang om kaalvoet daarop te loop. Vieslike kamer oor die algemeen. Nooit ooit weer nie, kan glad nie aanbeveel word.

Delia T - Jan 2019
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Delia T
Saam met eggenoot / lewensmaat

Verblyf was uitstekend.

Die kamer was netjies en die lugreëlaar 'n welkome bonus. Die personeel het oor hul voete geval om ons behulpsaam te wees. Die stilte wat geheers het was wonderlik en ons kon die koel waters van die swembad geniet. Die wete dat daar sekuriteitsbeamptes was het ons veilig laat voel.

Theuns D - Jan 2019
Gemiddeld
Netheid
2/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
1/5
Theuns D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Was swak.

Die chalets is swak en nie aan te beveel.

Marjory O - Jan 2019
Gemiddeld
Netheid
1/5
Diens
2/5
Ligging
4/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
3/5
Marjory O
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ontvangs baie onvriendelik, stukkende meubels, vuil mure en vieslike wasbak in die badkamer.

Enige iemand kan enige tyd van die dag of nag deurry, geen checks by sekuriteit nie. Hek altyd oop.

Dié resensie is vertaal,kliek hierom die oorspronklike weergawe te sien.

Reception very unfriendly, broken furniture, dirty walls and really disgusting basin in bathroom.

Anyone can drive through at any time of the night or day, no checks at security points. Gate always open.

Jy lees die oorspronklike resensie,kliek hierom die vertaalde weergawe te sien.

Makopano M - Jan 2019
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Makopano M
Saam met vriende

Clean, spacious, log cabin was the best.

Great stay, very flexible environment.

Inez D - Des 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Inez D
Gesin met tieners

Waarde vir jou geld.

Bains Lodge is presies wat die foto's wys. Die plekkie was skoon, netjies met alles wat jy nodig het. Baie vriendelike ontvangs.

Janneman L - Nov 2018
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
2/5
Ligging
1/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
1/5
Janneman L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Slaapgoggas byt my in die aande.

Geen pakering. Geraas in die aand 12 uur en goggas byt my in die aand in die bed.

Jose D - Nov 2018
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Jose D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Painless and not an issue to book and check in and out.

Easy to book accommodation and took just a couple of minutes to check in. Clean neat and tidy.

Rudi J - Okt 2018
Gemiddeld
Netheid
1/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
1/5
Rudi J
Gesin met klein kinders

Slegste ervaring nog ooit!

Die plek is ongelooflik vuil, ek en my hele gesin het besluit om nie eers die badkamer te gebruik nie, die urine is aangepak om die toilet en het die wit teels al geel gevlek, die meubels is stukkend and daar bestaan geen instandhouding nie.

Linda M - Sep 2018
Gemiddeld
Netheid
1/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
2/5
Linda M
Saam met vriende

Nie op standaard nie.

Wanvoorstelling van die oornagkamers. Geen yskas of mikrogolfoond, die gordyne was vuil, die patio was nie gevee, tafels en stoele buite was vuil. Geweldige hoeveelheid geraas, harde musiek uit motors en stofsuiers waar hulle motors was en water wat geloop het. Skreeuende werkers. Onveilige deure, geen sekuriteit.

Francisca V - Aug 2018
Gemiddeld
Netheid
2/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
1/5
Francisca V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Teleurstellend en raserig.

Ons is in die permanente blok gehuisves. Die plek was raserig want mense bly daar. Dit het soos 'n woonstelkompleks gevoel waar mense op hulle stoep braai en wasgoed openlik op hul balkonne hang. Regtig? Teen R799 'n nag? Dis malligheid.

Hermias S - Aug 2018
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Hermias S
Saam met vriende

Goeie normale verblyf.

Goeie normale verblyf, kamer skoon en netjies, baie dankie.

Izak V - Aug 2018
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Izak V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Great.

Dit was baie lekker. Cabins is net koud. In die somer sal dit baie lekker wees.

Hannelie N - Aug 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Hannelie N
Saam met eggenoot / lewensmaat

Aan alle vereistes voldoen.

Ons het baie lekker gebly!

Ockie V - Jul 2018
Gemiddeld
Netheid
2/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
2/5
Ockie V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Vieslik en baie vuil.

Vuil, het 'n reuk, geen warm water. Het geskuif na 'n ander kamer en die stort baie vuil gevind. Die ingangshek na "A" waar ek gebly was gebreek en ek moes deur die kompleks stap om by my kamer uit te kom. Die plek benodig ernstige opknapping. Sal nooit weer daar gaan bly nie. Aaklige plek.

Dié resensie is vertaal,kliek hierom die oorspronklike weergawe te sien.

Disgusting and very disappointing.

Dirty, smelling, no hot water. Moved to another room and found shower to be very dirty. The Entrance gate to “A” where I stayed broken and had to walk through the complex to get to my room. This place is in serious need of upgrading. Will never ever stay there again. Terrible place.

Jy lees die oorspronklike resensie,kliek hierom die vertaalde weergawe te sien.

Ilze P - Jul 2018
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Ilze P
Gesin met klein kinders

Kan restaurant aanbeveel.

Verbasend warm gebly. Goed toegerus en die spesiale aanbiedings in die restaurant maak dit die moeite werd om daar te draai.

Amor E - Jun 2018
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Amor E
Saam met eggenoot / lewensmaat

Gemaklik gewees vir die prys wat ons betaal het.

Dit was veilig gewees. Die diens by ontvangs was baie vriendelik gewees. Vir die prys wat betaal is het die kamer voldoen aan die vereistes. Die een handdoek was 'n bietjie vuil gewees, maar verder was daar geen klagtes nie. Ek sal Bains Lodge aanbeveel vir mense wat 'n plek nodig het om te slaap oornag.

Nico N - Jun 2018
Gemiddeld
Netheid
1/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Nico N
Saam met eggenoot / lewensmaat

Vuil, geboue word nie onderhou nie.

Was ingeboek in Log Cabin no2. Eerstens was kamers baie kleiner as wat geadverteer is. Tweedens was die gebou uiters vuil binne. Ek kon nie glo dat hulle iemand in so 'n plek inboek nie. Indien foto's verlang kan ek aanstuur. Nadat ons gaan kla het het hulle ons na 'n Honeymoon Suite geskryf sonder enige exstra koste. Daardie kamer was regtig baie netjies en het ons lekker daar oornag.

Peter L - Mei 2018
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
2/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
2/5
Peter L
Saam met eggenoot / lewensmaat

The log cabin 15 was very rustic, wobbly table, and the place needs a paint job inside.

Just not impressed if I compare to other similar priced stay overs.

Ronnie J - Mei 2018
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Ronnie J
Saam met eggenoot / lewensmaat

Aangename verblyf.

Alles was baie netjies en skoon. Al wat gepla het was die musiek van nabygeleë kuierplekke wat tot in die vroeë oggendure aangehou het.

Adrien F - Mei 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Adrien F
Saam met eggenoot / lewensmaat

Kan die plek regtig aanbeveel en beslis waarde vir geld.

Kamers is netjies is skoon, personeel was vriendelik en behulpsaam. Kan dalk met aandag gee aan die stort. Teëls is gebreek en dalk mildew gebruik om stort skoon te maak. Maar andersins was dit wat ons betaal het en dit wat ons gekry die moeite werd.

Aj N - Mei 2018
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Aj N
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lodge en kroeg sommer bymekaar.

Die lodge hotel is mooi met vriendelike personeel. Ongelukkig was daar raserige persoon van die kroeg daar 3h00 die oggend wat ons wakker gemaak het en daarna het persoon sy kar geref vir n halfuur lank tot so 4.30. Andersins is die matrasse en ander geriewe op 'n standaard vlak.

Theunis S - Apr 2018
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Theunis S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Gerieflik.

Eenheid was skoon en netjies.

Elize L - Apr 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elize L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Perfekte oornagblyplek op pad Kaap toe.

Dit was die perfekte oornagblyplek vanaf Gauteng tot in die Kaap. Ons kon baie laat die aand arriveer omdat die ontvangs 24 uur oop is. Die personeel is baie vriendelik. Die kamer is skoon en slaapplek was baie gerieflik. Ons het baie vroeg die volgende oggend na 'n goeie nagrus met ons reis Kaap toe begin en geen probleme met die personeel by ontvangs gehad nie. Hulle was nog net so vriendelik soos toe ons aangekom het.

Andre S - Mrt 2018
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
3/5
Andre S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Jy kry waarvoor jy betaal.

Ons was teleurgesteld oor die permanente inwoners wat hulle motors in die parkering was en herstel en eenvoudig weier om tot ruste te kom wanneer gaste probeer slaap. Het my dink aan n universiteitskoshuis.

Henrico Johannes V - Mrt 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Henrico Johannes V
Gesin met klein kinders

Ons het baie lekker gebly.

Ons het baie lekker gebly, plek was netjies ten alle tye, familie het baie geniet met die diere wat tussen ons blyplekke geloop het. Dit was baie opwinend vir my kind gewees en ons sal definitief weer daar bly.

Jaap B - Feb 2018
Gemiddeld
Netheid
1/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jaap B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lekker gerus.

Die log cabins kan gerus doen met basiese maintenance. Soos verf.

Chris N - Feb 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chris N
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustig.

Ons het heerlik gekuier en gerus.

Joey M - Jan 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Joey M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Excellent!

Definitief waarde vir geld, Kliëntediens was uitstekend, Netheid - 100%, Ligging - naby alles, Veiligheid, 100%. Kan met gemak enigeen aanbeveel om gebruik te maak vir julle verblyf!

Anné-marie W - Jan 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anné-marie W
Saam met vriende

Rustig en skoon.

Dit was 'n goeie ervaring. Skoon, veilig, vriendelik.

Lizel K - Jan 2018
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Lizel K
Gesin met klein kinders

Goed om oor te slaap.

Was lekker gewees om te rus na 'n lang reis, maar sou nice gewees het om WiFi in die log cabins te hê en nie net in die ontvangs gedeelte van die hotel nie. Log cabin skoon en netjies. Maar DStv-pakket was maar teleurstellend en meeste van die kanale het nie gewerk nie. Sou graag wou swem, maar nie seker waar die swembad was nie, so ek dink volgende keer sal ek dalk eerder in die hotel bly as die log cabins, aangesien ek dink dit is bietjie nader aan als. Maar behalwe dit was dit 'n rustige "stopover" op pad terug Kaap toe.

Gerda G - Des 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gerda G
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ons was baie verras, regtig pragtig.

Verrassende plekkie, ons slaapplek was knus en goed toegerus. Ons het heerlik geëet by Bushbar.

Johannes G - Des 2017
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Johannes G
Saam met eggenoot / lewensmaat

Bains Lodge kan 'n opsie wees.

Lekker geslaap! Bed was goed! Algemeen nie sleg nie, maar daar kort instandhouding - gebreekte teëls in die gang en trappie / mure in eenheid het baie merke / stoel gebreek / TV baie oud en kanale baie beperk. Die vertrek is egter ruim. Parkering is ver van die kamer, in ons geval het dit gereën en met twee keer se stap kar toe en terug was ons nat. Die vertrek was egter skoon en die personeel was vriendelik toe ons ingeboek het.

Natasha S - Des 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Natasha S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lekker.

Dit was super lekker, ek sal net dalk aanbeveel om 'n klein yskasie in te sit dalk. Dankie.

Chris F - Nov 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chris F
Saam met eggenoot / lewensmaat

Awesome!

Sal enige tyd Bains aanbeveel.

Chris F - Nov 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chris F
Saam met eggenoot / lewensmaat

Awesome!

As ons Bloem toe kom,ly os by Baines. Waar anders?

Elmarie G - Nov 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Elmarie G
Enkelreisiger

Absolute genot en vriendelike diens.

Van die oomblik van aankoms is ek vriendelik ontvang. Geen onnodige probleme. Vinnige diens en net mooi niks was uit sy plek. Alles was netjies en skoon en baie gerieflik. Baie dankie vir 'n heerlike aand.

Altesia M - Okt 2017
Gemiddeld
Netheid
1/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
1/5
Altesia M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ek beveel glad nie die standaard kamer aan nie. Net die log cabins.

Daar word 'n klub bedryf aan die voorkant. Ons kamer was agter dit - die "aircon" van klub het gedruis en daar was deur die nag ook mense wat rondbeweeg het.

Bains Lodge's terugvoer

Goeie dag Altesia,

Ek vra groot onverskoning dat u nie die verblyf ten volle geniet het nie. Ons het ander standaard kamers wat verder van die geraas af is, maar was ongelukkig reeds vol bespreek. In so geval, as ons gaste ontevrede is, skuif ons altyd na 'n ander kamer toe. Ek is jammer as dit nie met u gebeur het nie. Ons hout huisies word een vir een opgegradeer en heeltemal oor gedoen. Ek is baie bly as u hulle as beter ervaar het. Ons streef om ons gaste tevrede te stel, en hoop dat u weer ons n kans sal gee om u standpunt te verander.

Vriendelike groete,
Bains Lodge

Bains Lodge
Charlene B - Okt 2017
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Charlene B
Gesin met klein kinders

Netjies en skoon.

Hoewel die diens en netheid wonderlik was, was daar naby ons kamer 'n "bar" en ons het gereis van Pretoria, ons het vreeslik gesukkel om te slaap met die geraas.

Bains Lodge's terugvoer

Goeiedag Charlene,

Ek vra om verskoning dat u nie ordentlik geslaap kon kry nie. Ons probeer saamwerk met hierdie instelling om sulke probleme te vermy, maar verstaan ​​dat ons op hierdie geleentheid nie onmiddellike oplossing kon gee nie. Ons werk hard daaraan om sulke probleme in die toekoms te vermy, en kan dit net ongelukkig doen met terugvoering vanaf gaste. Weet asseblief dat u gradering nie op dowe ore val nie, en dat as u terug sou kom na Bains Lodge, daar 'n duidelike verandering gemaak sal wees. Ek hoop om u terug te verwelkom, en dat u 'n wonderlike nag rus sal inkry.

Gasvryheid groete,
Bains Lodge.

Bains Lodge
John W - Aug 2017
Gemiddeld
Netheid
2/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
2/5
John W
Saam met eggenoot / lewensmaat

Saterdae is baie rusteloos omdat daar deurnag gekuier en rumoer word!

Dit lyk of Bains Lodge besig is om opknappings te doen en dit is hoogtyd, want die "log cabins" is onversorg en verwaarloos. Ons verblyf in nommer 6 was lekker, maar die ander houthuisies het gestink na rook en die gordyne het nie gewerk nie.

Gerhard L - Jul 2017
Gemiddeld
Netheid
2/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Gerhard L

Glad nie wat ons verwag het nie.

Positief: Naby snelweg, vriendelike diens, redelike kamer. Negatief: Enigste wild gesien is van die standbeeld tipe, kamers het na rook gestink, en kon net sowel in middestad woonstelblok gewees het. Terrein onsettend besig met motors en mense, en verbypad raserig. DStv is 'n grap en WiFi soek ek nog. Neutraal: Kroeg restaurant het goeie atmosfeer en lekker kos, maar niks anders as enige ander kroeg nie. Van die sogenaamde hout cabins wat op terrein moet wees (volgens terreinuitleg in kamer) is reeds met 'townhouses vervang'. Glad nie wat ons verwag het om te kry nie.

Johan W - Jul 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan W
Saam met vriende

Baie goeie diens.

Dankie vir die goeie diens.

Sarel V - Jul 2017
Gemiddeld
Netheid
2/5
Diens
1/5
Ligging
1/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
1/5
Sarel V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Raserige omgewing - min geslaap, lodge se personeel het nie veel gehelp nie.

Slegste nag se slaap ooit by 'n lodge. Die kliënte word akkommodasie naby 'n pub gegee (dis langs die kamers) waar die musiek elke dag tot 4 uur in die oggend aanhou. Ontvangs kon mens nie in die hande kry nie of gebel kry na 2 in die middag nie en toe ek die kontaknommer gegoogle het, het hulle net vir my gesê hulle weet nie hoe om die situasie te hanteer nie en kon nie 'n oplossing gee nie. Absolute mors van geld.

Dié resensie is vertaal,kliek hierom die oorspronklike weergawe te sien.

Noisy environment - little sleep, little support from lodge personnel.

Had the worst night of sleep ever at a lodge. Clients are given accommodation close to a pub (actually next to the rooms) where loud music is playing daily till 4 in the morning. Reception couldn't be reached or accessed at 2 in the evening and after Googling a contact number were informed that they do not know how to handle the situation and couldn't provide a solution. Total waste of money.

Jy lees die oorspronklike resensie,kliek hierom die vertaalde weergawe te sien.

Juandre B - Jun 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Juandre B
Besigheidsreis

Baie lekker verblyf met restaurante en pubs met baie lekker kos op dieselfde perseel.

Die parkering vir A-Blok waar ek geplaas was is hopeloos te ver van die kamer af, plus jy moet in die aand uit klim om die elektriese hek met die "tag" oop te maak, glad nie gerieflik as dit so koud is nie. Parkering moet definitief aandag kry, sal nie weer in A-blok bly nie.

Adelheid R - Apr 2017
Gemiddeld
Netheid
2/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
2/5
Adelheid R
Saam met eggenoot / lewensmaat

Plek kort ernstig onderhoud. Kamers nie vuil maar als voel vuil en verwaarloos.

Die hele plek voel verwaarloos en vuil. Baie raserig hele nag en vroeë oggend ure. Lyk asof dit ook dien as permanente studente akkommodasie.

Kobus V - Apr 2017
Gemiddeld
Netheid
2/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
2/5
Kobus V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Verblyf was teleurstellend, meubels stokoud en uitgedien.

Chalet en meubels kort opgradering, nie baie skoon nie, laatnag lawaai.

Mareza L - Apr 2017
Gemiddeld
Netheid
2/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
2/5
Mareza L

Veilige area en goeie kliëntediens.

Goeie kliëntediens en goeie ligging. Plekkie net baie na rook gestink en gordyne in die kamer kon nie oop om vars lug in te laat nie.

Hlengs X - Apr 2017
Gemiddeld
Netheid
1/5
Diens
1/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
1/5
Hlengs X

Horrible.

The service was very poor, had to call for most of the things, plug points faulty and always tripping. The cleaner was so unfriendly and lazy, never cleaned the shower cubicle, finally the toilet/shower was blocked on thursday, reception informed and they sent someone who did not do a good job and we had to sleep in a room stinking and faeces full in the shower. When we called reception to tell them that I need to bath and go before 7 they brought another key for another room and it had the same problem and I had to call again using my cellphone because the phone was not working from the time we arrived so all the calls were done using cellphone and finally they brought another and said the room was already booked for the day but we were already there and couldn't get a decent room after a long wait then they allowed to use the room on the last day of our stay and I was late for my workshop.

Riaan F - Apr 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Riaan F
Saam met vriende

Waarde vir geld, netjies en skoon.

In selfsorg-chalet met toegangsbeheer gebly. Alles netjies, gerieflik en skoon. Krag was van tweede aand af, maar generator het ons van krag voorsien. Musiek van die saloon was verskriklik hard en steurend tot laat. Lions Lare gerieflike pub met baie billike pryse en goeie kos, so ook Bush Pub maar heelwat duurder. Dit het gereën toe ons daar was en gevolglik was area na en om Bush Pub en log cabins amper ontoeganklik sonder 'n 4x4. Chalet is daagliks skoongemaak en vars handdoeke voorsien.

Marcia R - Apr 2017
Gemiddeld
Netheid
1/5
Diens
1/5
Ligging
1/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
1/5
Marcia R
Gesin met klein kinders

Disappointing. The pictures on the website is not a true reflection of the place.

There's a pub about 200 m from where we stayed on the premises, thus there was lots of noise till early hours of Saturday morning. The log cabin we stayed in was not well maintained. The sink was dirty around the taps. There were lots of dead ants on the floor thus showing that the place was not cleaned adequately.

Jacques T - Apr 2017
Gemiddeld
Netheid
1/5
Diens
2/5
Ligging
1/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
2/5
Jacques T
Gesin met klein kinders

Sal nie die cabins by Bains aanbeveel nie.

Die lodge en die hotel mag dalk beter wees. Die aircon was wel baie goed.

Edmar T - Mrt 2017
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
2/5
Edmar T
Gesin met tieners

Gerieflik, maar bietjie duur vir fasiliteit verskaf.

Op aankoms is ons van muurprobleem verwittig in Cabins. Cabin bank gevlek en lyk nie goed, asook insek probleem. Anders gerieflik.

Andre V - Mrt 2017
Gemiddeld
Netheid
1/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
1/5
Andre V
Besigheidsreis

Die log cabins is sommer plain vuil.

Die log cabins is regtig oud en afgeleef. Dit is in 'n baie slegte toestand. Toe ek 'n vuil mes in die laai kry na 'n vuil koppie en die kombuiswasbak se warm water werk nie, toe is ek klaar gekuier. Die yskas het ons kos gevries. Die stort se warmwaterkraan val af. Die vloer is taai onder jou voete. Die koffie is nie koffie nie maar Ricoffy en Fricso - jou keuse van sigorei. Die Bushpub musiek is oorbedowend. My slaapkamer se gordyn het op die bed gelê en ek moes dit self ophang. Bains Lodge het wilde hadidas en kwaai eks-gaste, nee nooit weer nie dankie.

Riaan O - Jan 2017
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Riaan O
Saam met eggenoot / lewensmaat

Goeie waarde vir geld.

Goeie waarde vir geld, 'n gerieflike oorslaap plek.

Mari-zanne L - Jan 2017
Gemiddeld
Netheid
2/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Mari-zanne L
Gesin met klein kinders

Ons was nie gelukkig met die verblyf nie.

Die blyplek was nie gereed vir gaste nie en ons moes teruggaan ontvangs toe waar daar 'n ander plek aan ons gegee is, maar twee van vier beddens was gebreek.

Jan S - Des 2016
Gemiddeld
Netheid
1/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
2/5
Jan S
Gesin met klein kinders

Houthuisies is klein, afgeleef en onder standaard.

Behoort beter verblyf in Bloem te kan kry.

Hennie N - Des 2016
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Hennie N
Besigheidsreis

Goed, skoon en netjies.

Ek het die luukser chalets verkies, maar dit is ook maar basies. Nietemin lekker geslaap dankie.

Matthew R - Nov 2016
Gemiddeld
Netheid
1/5
Diens
2/5
Ligging
4/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
3/5
Matthew R
Enkelreisiger

The place is okay, it just need to be graded so that it can be up to standard ...

I have received better accommodation for the same price. It was okay, but I think it can be better.

Edna A - Jul 2016
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
1/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Edna A
Saam met eggenoot / lewensmaat

Die oornag-ondervinding was uiters onaangenaam.

Ek verwys na bespreking vir my ouers, wat vanaf Kaapstad gereis het om ‘n familie begrafnis by te woon, gemaak het op 30 Junie 2016. Alhoewel die gastekamer baie gerieflik en skoon was, het die kroeg ondraaglike harde musiek vanaf 22:00 die aand tot 04:00 die volgende oggend gemaak. Nodeloos om te sê dat daar glad nie gerus en geslaap kon word nie. Hulle het op verskeie geleenthede deur die nag die ontvangs in kennis gestel van die harde geraas. Blykbaar het die persoon wat aan diens was die kroegman gevra om die musiek sagter te sit maar sy versoek was geignoreer. Ten en einde laaste die SAP gekontak om ‘n klag van rusverstoring te lê. Die oornag-ondervinding was om die minste te sê uiters onaangenaam. Ons versoek dat dat die oornagkostes terugbetaal word omrede ons baie teleurgesteld met die ondervinding. Ons was tot op hede ook nog nie deur Bains Gastehuis gekontak of terugvoer gegee rondom ons versoek nie.

Kobie L - Mei 2016
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Kobie L
Gesin met klein kinders

Kamer was netjies, maar het na sigaretrook geruik.

Ons het in no 1. geslaap wat by skoonmaakpersoneel se teekamer was, so van baie vroeg af raas hulle. Ek het ook in vullisdromme vasgekyk wanneer ek by deur uitloop. Personeel hang letterlik oor dromme en staar jou aan wanneer jy jou deur oopsluit.

Marnus G - Feb 2016
Gemiddeld
Netheid
1/5
Diens
1/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
1/5
Marnus G
Saam met eggenoot / lewensmaat

Was een groot miernes, baie ongerieflik.

Dis was 'n eerste keer vir my om deur die nag heeltyd wakker te word as gevolg van miere in my bed. Moet sê: dan vat ek eerder "bedbugs". Dit was ook nie skoon genoeg na my sin nie.

Louis W - Feb 2016
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
2/5
Louis W
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie gemiddeld.

Eenheid was netjies met basiese goed. Geen braaigeriewe by die eenheid nie. Die duvet-oortreksel is baie groter as die duvet daarbinne. Geen sekuriteit nie ─ enige iemand kan in- en uitgaan. Heelwat lawaai.

Johnnie S - Jan 2016
Gemiddeld
Netheid
1/5
Diens
1/5
Ligging
3/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
2/5
Johnnie S
Saam met vriende

Nie lekker nie.

Sien die sterre.

Christo G - Des 2015
Gemiddeld
Netheid
1/5
Diens
1/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Christo G
Gesin met klein kinders

Ek sal nooit in my lewe weer daar oorslaap nie.

Ons het vanaf Bloubergstrand gery, en het rus nodig gehad. Dit was 'n groot fout om hier te slaap. Ons was tot Sondag oggend 03:00 wakker gehou met skreeuende mense, motors wat jaag en musiek wat uit motors speel. Ons het gevra om geskuif te word omdat ons n 11 weke oue babatjie het, maar die ontvangs het ons net laat weet dat dit selfs meer gaan raas by hulle ander kamers. Dankie aan LekkeSlaap vir julle goeie diens en ondersteuning. Verder het die kamer vuil gevoel, mens wil aan niks vat nie, want dan voel jou hande vuil. Ek kan ongelukkig vir niemand aanbeveel nie.

Johann J - Mrt 2015
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Johann J
Saam met eggenoot / lewensmaat

Uitstekend!

Sien die sterre.

Jurie W - Jan 2015
Gemiddeld
Netheid
2/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Jurie W
Gesin met klein kinders

Heel aangenaam!

Klein dag-tot-dag onderhoud kort aandag.

Gerhard V - Des 2014
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
3/5
Gerhard V
Gesin met tieners

Not bad, breakfast is not included in the price.

We had no warm water to shower in the morning. Bath was not proppely clean when we arrived. There is a stain on one of the matresses.

Dirk B - Nov 2014
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dirk B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Een aand oorgebly.

Bekostigbaar en gerieflik!

Vanaf R629
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R629
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R629
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 212 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Ou Kimberleypad 31, Langenhovenpark, Bloemfontein, 9325, Vrystaat
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAxfp6qNzjCAENkqxXvkPdorQDpmRIzEpZwRu7bpQtsCMNXw6uwZ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R629  per nag (vir 2 persone) 84 5 1 4 31 Old Kimberley Road Langenhoven Park 9325 Vrystaat 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -29.076682768892 26.151250447197
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!