Bakoor Plaas Akkommodasie
Kry 25% af. Geldig vir verblyf vanaf 31 Mei 2024 tot 30 Jun 2024.
- Kapasiteit: 26 mense
-
Inkloktyd: 12:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 09:00 - Adres: Langs die R500, Witkop-plaas, Potchefstroom, 9585, Noordwes
- Alle ouderdomme is welkom
-
Vanaf
R900R675 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Bakoor Plaas Akkommodasie bied 5 selfsorg-eenhede en 'n boskamp wat op 'n plaas net 20 km vanaf Parys en 40 km vanaf Fochville geleë is.
Dié eenhede is elkeen gerieflik ingerig vir 2 tot 6 gaste en bestaan uit 1 tot 2 slaapkamers wat elkeen 'n dubbelbed en 'n enkelbed het. Sommige slaapkamers het en suite-badkamers wat elkeen 'n bad en 'n stort het. Die ander kamers deel 'n badkamer.
Die eenhede het elkeen 'n kombuis wat toegerus is met 'n stoof en 'n oond, en 'n yskas-vrieskas, koffie- en teemaakgeriewe en privaat braaigeriewe met pragtige uitsigte. Parkeerplek is beskikbaar.
Bakoor Plaas Akkommodasie kan te voet of per fiets verken word en verskeie voëlspesies en wildspesies soos rooibokke en blesbokke kan besigtig word. Gaste kan ook die putt-puttbaan geniet.
Let asseblief daarop dat troeteldiere, motorfietse en vierwielmotorfietse nie toegelaat word nie, maar gaste kan gerus hul eie fietse saambring. Krag word voorsien deur middel van sonpanele.
Kenmerke
Geriewe
- Swembad
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Selfsorg
Aktiwiteite op perseel
- Fietsry
- Begeleide Wandelpaaie
- Swem
Aktiwiteite Naby
- Visvang
- Voëlkyk
- Fietsry
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
Betaalopsies op Perseel
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.5/5
Annelize Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 76
Op LekkeSlaap 7 jaar
Ligging
- Langs die R500, Witkop-plaas, Potchefstroom, 9585, Noordwes
- Gaste dink Bakoor Plaas Akkommodasie het ’n baie goeie ligging
Sien meer verblyf in Potchefstroom Noordwes
- Kapasiteit: 26 mense
-
Inkloktyd: 12:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 09:00 - Adres: Langs die R500, Witkop-plaas, Potchefstroom, 9585, Noordwes
- Alle ouderdomme is welkom