2 gaste
1 slaapkamer
1 bed
1 badkamer
- 2 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 16:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 10:00 - 115 Wilcocks Road, Bayswater, Bloemfontein, 9301, Vrystaat Sien kaart
Beskrywing
Bays Huis is in Bayswater, Bloemfontein en bied gehalteverblyf aan 'n sakereisiger, iemand wat familie besoek en oornaggaste. Dit is naby verskeie winkels, restaurante, die N1 en verskeie doendinge en besienswaardighede.
Dié ateljeewoonstel het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en 'n wasbak.
Die kombuis is met 'n induksiestoof, yskas, mikrogolf, tee- en koffiemaakgeriewe, breekware en eetgerei toegerus.
Die sitarea het gemaklike sitplek en 'n TV met Netflix. Gaste kan ook die gratis WiFi geniet.
Daar is 'n braai beskikbaar en gaste het toegang tot veilige parkeerplek op die perseel.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.9/5
Francois Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 30
Op LekkeSlaap 5 jaar
Ligging
- 115 Wilcocks Road, Bayswater, Bloemfontein, 9301, Vrystaat
- Gaste dink Bays Huis het ’n uitstekende ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
115 Wilcocks Road, Bayswater, Bloemfontein, 9301, Vrystaat
Sien kaart- 2 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 16:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang