Be my Guest
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 3 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Brecher-straat 5, Clydesdale, Pretoria, 0002, Gauteng
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R900 per nag (plek vir 3)
Beskrywing
Be my Guest bied selfsorgverblyf met 'n privaat ingang op die eienaar se perseel in Clydesdale, Pretoria. Hierdie eenheid is die ideale opsie vir sakereisigers en vakansiegangers wat op soek is na gerieflike oornagverblyf.
Dié woonstel het slaapplek vir 2 gaste en beskik oor 1 slaapkamer en 1 badkamer. Die slaapkamer het 'n dubbelbed en die en suite-badkamer het 'n stort, wasbak en 'n toilet. 'n Ekstra enkelbedmatras is op versoek beskikbaar. Linne en handdoeke word voorsien.
Die oopplan-kombuisie is met 'n yskas-vrieskas, mikrogolfoond, broodrooster, eetgerei, breekware, koffie- en teemaakgeriewe en 'n etenstafel toegerus. Die sitarea het gemaklike stoele, 'n TV en lugversorging. Gratis WiFi is beskikbaar.
Gaste het toegang tot veilige parkeerplek op die perseel. Hierdie verblyf is naby verskeie geriewe soos winkels, restaurante, hospitale en die Universiteit van Pretoria.
Kamer-opset
Kenmerke
Geriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Persoonlike Kluis
- Selfsorg
- Skoonmaakdiens Op Versoek
- Gratis WiFi
- WiFi
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Agter Elektriese Hek
Betaalopsies op Perseel
- Elektroniese Fondsoorplasing
Badkamer
- En-suite
- Stort
- Seep
- Toiletware
Eenheidgeriewe
- Lugversorging
- Klein kombuis
- Sitkamer
- Kluis
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Haardroër
- Strykyster
- Mikrogolfoond
Vermaak
- Tv
Ligging
- Brecher-straat 5, Clydesdale, Pretoria, 0002, Gauteng
Sien meer verblyf in Clydesdale Pretoria SSB Arcadia Pretoria Gauteng
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 3 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Brecher-straat 5, Clydesdale, Pretoria, 0002, Gauteng
- Alle ouderdomme is welkom