+46
Selfsorg in Van Riebeeckstrand

Beach Apartment and Studio

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 73 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
5.0
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.9
Veiligheid
4.9
Rhoda N
Lang verblyf
5.0
Mrt 2026

Awesome view. Net soos die pics. 'n Awesome view.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Annjouleen
Beach Apartment and Studio
Thank you for your nice review.

Wilna K
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2026

Restful and rejuvenating. Very comfortable stay, place was neat and clean.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Annjouleen
Beach Apartment and Studio
Bly julle was gerieflik en tyd geniet. Baie dankie.

Sonja E
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Des 2025

Netjies, ruim, gerieflik. Praktiese uitleg. Mooi uitsig en rustige omgewing. Die woonstel was baie gerieflik met 'n praktiese uitleg. Lekker ruim, al is dit 'n eenslaapkamer eenheid. Skoon en modern. Ons (baie lang) 12-jarige seun het gemaklik op die uittrekmatras onder die bank in die sitkamer geslaap. Die uitsig is pragtig en dit is vinnig om op die strand te kom. Ons sal beslis weer daar wil gaan oorbly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Annjouleen
Beach Apartment and Studio
Dankie Sonja, die uitsig is pragtig.

Johannes L D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Feb 2026

Baie goed en gerieflik. Skoon, met alles wat jy nodig het binne die woonstel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Wilma F
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.0
Mrt 2026

Alles in ag genome, insluitend die prys, het ons lekker gebly. Lekker gebly. Waarde vir geld, goed geleë, lieflike stoepie/patio met goeie uitsig oor die see. Ons weet ons het net 'n studio bespreek, en het klein verwag, maar dit was regtig piepklein (die kleinste studio wat ons nog ooit gesien het). Net 10 duim (30 cm) speling om die bed (tussen die bed en die mure). Ons is klein en maer, maar dit kan baie moeilik wees vir groter mense om vrylik te beweeg. Badkamer/stort area ruim en gemaklik, maar ons het ongemaklik gestort. Die stort se water is of te koud of te warm. Dit was nie moontlik om dit reg te stel nie, onafhanklik van hoe hard ons probeer het. Ek glo daar is 'n probleem met die waterdruk. Dit voel of die stort nie genoeg koue water kry nie (koue waterdruk hopeloos onvoldoende al is die warm water net 'n tikseltjie oop). Het gewonder of die koue water nie dalk uit 'n tenk kom met 'n pomp wat op vloei/druk werk nie en die pomp skop nie altyd in nie. Warm water is ook hopeloos te warm. Dit is absoluut kokend en kan mense maklik brand. Mag intussen help om die warm water koeler te stel terwyl die koue waterdruk geadresseer word.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Rina L
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2025

Fantastiese verblyf. Asemrowende see uitsig. Die eenheid is baie goed toegerus met alles wat jy benodig. Stort is lekker groot. Baie netjies en skoon. Asemrowende see uitsig. Gasvrou baie vriendelik. Sal vir seker weer daar bly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Joey D
Kort verblyf
5.0
Okt 2025

Vreeslik lekker gekuier. Die akkommodasie was puik! Netjies, goed toegerus en die ligging is fantasties.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Surica V
Kort verblyf
5.0
Apr 2025

Droom uitsig & stapafstand van die see. Beveel 110% aan. Puik ligging, perfek toegerus, netjies & skoon. Gasvrou baie gasvry en vriendelik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Annjouleen
Beach Apartment and Studio
Baie baie dankie. Stem, die uitsig is baie mooi. Hoop jy kom vinnig weer in Melkbos kuier om ons uitsig te geniet.

Estelle D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2025

Beach Apartment and Studio het 'n asemrowende mooi uitsig oor Melkbosstrand. Beach Apartment and Studio het 'n asemrowende mooi uitsig oor Melkbosstrand en die ligging is absoluut perfek. Die eenheid is super skoon en netjies en daar is alles wat mens moontlik nodig mag kry. Annjouleen is baie gasvry en bevestig gereeld of alles in orde is en bied hulp aan, indien nodig. Sy het ons twee keer herinner dat die eenheid baie klein is en ons het geen probleem met die grootte gehad nie, aangesien ons bedags uit was en slegs saans daar gestort en geslaap het. Ons dink egter dat indien 2 persone vir 'n paar dae daar tuis gaan, kan dit moontlik beknop voel en ongerieflik raak.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Michelle S
Lang verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jan 2025

We had such a relaxing stay. Everything was perfect and in good working order. The owners are very friendly and helpful. Lettie is a gem.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Annjouleen
Beach Apartment and Studio
Glad you had a relaxing stay and that everything was perfect. I agree 100%, Lettie is wonderful.

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Annjouleen Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 73

Op LekkeSlaap 9 jaar

Vanaf
R 1 150
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 150
per nag (plek vir 2)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 1 150
per nag (plek vir 2)
Bespreek

12 Strandweg, Van Riebeeckstrand, Melkbosstrand, 7441, Wes-Kaap

Sien kaart
  • Slaapplek vir 6 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00

Partner

Dié plek bied ekstra voordele aan LekkeSlaap Rewards-lede.
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA4359b4348fa5b9cb6eb4476e4063341b7388f5086c40b243abdf055067c720225841806bdce742f8655f859ca7c9c455454b?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 150 per nag (plek vir 2) 73 5 1 5 12 Strandweg Van Riebeeckstrand 7441 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -33.70838 18.44389

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang