Beach Apartment and Studio

Voeg by Gunstelinge

 

Winteraanbod 15 % af

Kry 15% af (minimum twee nagte se verblyf). Geldig vanaf 1 Mei 2019 tot 31 Mei 2019.

Beskrywing

Beach Apartment and Studio bied selfsorgverblyf in 'n enkel-studio in Melkbosstrand.

Dié eenslaapkamereenheid op die grondvloer het slaapplek vir 2 volwassenes en 2 kinders.

Die eenheid is op die strand met 'n klein tuintjie en veilige parkeerplek op die perseel. Die eenheid is knus en het 'n oopplan-uitleg met skoon lyne en moderne versierings.

Met die Riebeeckstrand op jou voorstoep en ongelooflike uitsigte is hierdie blyplek die perfekte basis vanwaar die Kaap verken kan word. Die eenhede is teen die strand geleë en bied uitstekende uitsigte op Tafelberg, Robbeneiland en die see.

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Braaiplek
  •  Veilige Parkering
  •  Gratis WiFi

Aktiwiteite Naby

  •  Perdry
  •  Visvang
  •  Voëlkyk
  •  Wynproe
  •  Fietsry
  •  Bergfietsroetes
  •  Swem

Betaalopsies op Perseel

  •  Kontant
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Geriewe

  •  Braaiplek
  •  Kombuisgeriewe
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Persoonlike Kluis
  •  Selfsorg
  •  Gratis WiFi
  •  WiFi

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Konferensie geriewe

  •  Lugversorging

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  Agter Elektriese Hek

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Beach Apartment And Studio gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R840 R714 per nag (vir 2 mense)

Kry 15% af (minimum twee nagte se verblyf). Geldig vanaf 1 Mei 2019 tot 31 Mei 2019.

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za