+21
Selfsorg in Voorbaai

Beach Club 504

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 15 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.8
Veiligheid
4.9
Clifford J
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2026

Het die kuier terdee geniet. Gerieflik en netjies.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ruth S
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Nov 2025

Fantastiese tyd gehad. Baie lekker gebly! Die eenheid is baie skoon en netjies, pragtige uitsig en baie goed toegerus. Loopafstand en privaat toegang tot die strand en swembad was ook 'n bonus. Sal beslis weer hier bly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Patrys B
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Apr 2025

Modern en netjies. Baie netjiese woonstel met moderne geriewe.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jason N
Kort verblyf Saam met lewensmaat
3.4
Feb 2026

The decor was modern and made the stay great. Views from the balcony were great. Enjoyable and relaxing. There was a problem from the first day; however, communication between the owner and cleaning staff received prompt attention, even though the problem continued for the 4-night stay.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
2.0
Diens
3.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Anja V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2025

Ons verblyf was lekker so altyd. 2de keer by Beach Club 504. Baie heerlik! Kom bly elke jaar by Diaz Strand en Beach Club, ons gunsteling verblyf.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Hannes V
Lang verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2025

Kan nie wag om weer te gaan nie. Skitterende verblyf, uitstekende ligging, vriendelike en behulpsame eienaars, en waarde vir geld.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jacques R
Kort verblyf Gesin met tieners
4.8
Jul 2025

Pragtige seefront eenheid wat baie ruim is en luuks toegerus is! Pragtige eenheid op Diaz Strand!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Zelia W
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.6
Mrt 2025

We had a lovely stay, sea view was amazing, flat was clean, only downside was the. We had a lovely stay, sea view was amazing, flat was clean, only downside was the WiFi didn't work.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Adele B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2024

Amazing getaway. Beach Club 504 has everything you need for an amazing getaway. Will definitely visit again!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Altia D
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Mei 2023

Wonderlike geriewe met puik see-uitsig. Goed toegerus, netjies en uiters skoon. Maklik om in te boek. Net 'n plesier.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.9/5

Zelda Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 19

Op LekkeSlaap 3 jaar

Vanaf
R 1 750
per nag (plek vir 6)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 750
per nag (plek vir 6)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 1 750
per nag (plek vir 6)
Bespreek

Beach East Boulevard Die Voor Bay, Diaz Beach, Mossel Bay, 6506, Wes-Kaap

Sien kaart
  • Slaapplek vir 6 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA0c9f30445fa886f735f4b3aeec1647e4048c1d6585c363b177e2ccc69e6126f3aac2efbc0ff7edf688355ab7b8a0a45d25f7?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 750 per nag (plek vir 6) 15 5 1 5 Beach East Boulevard Die Voor Bay Diaz Beach 6506 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-18:00 10:00 -34.158468849219 22.109136838533

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang