Beach Haven Cottage
Kry 15% af vir verblyf wat 5 nagte of langer is. Geldig vir verblyf vanaf 1 Mei 2024 tot 13 Jun 2024.
- Kapasiteit: 4 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Linariastraat 21, Britanniabaai, 7382, Wes-Kaap
-
Vanaf
R2 300R1 955 per nag (plek vir 4)
Beskrywing
Beach Haven Cottage is ideaal geleë op die strand in Britanniabaai. Dit bied troeteldiervriendelike selfsorgverblyf in 'n vakansiehuis met slaapplek vir 4 mense en pragtige see-uitsigte.
Die huis is smaakvol versier en beskik oor 2 slaapkamers, 'n oopplan-kombuis, -sitkamer en -eetarea. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer en bied uitsigte oor die see. Die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens en die tweede badkamer het 'n bad en 'n stort. Die kombuis het 'n eethoekie en is toegerus met 'n yskas, 'n oond en stoof, skottelgoedwasser en 'n mikrogolfoond. Die leefarea beskik oor 'n eetkamertafel en stoele. Daar is 'n kaggel en TV met die volle DStv-pakket en Netflix in die leefarea. Rugsteunkrag is vir die TV en WiFi beskikbaar. Gaste kan lieflike uitsigte oor die see vanuit die leefarea geniet.
Gaste het toegang tot braaigeriewe en veilige motorhuisparkeerplek. Met hierdie wegbreek by die strand gaan jy die kuslyn kan verken, in die see swem en onder die warm Afrika son lê en bak. Britanniabaai se kuslyn is lekker stil en volop met seeskulpe. Daar is 2 kajaks wat gaste gerus kan gebruik.
Kamer-opset
Kenmerke
Geriewe
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Troeteldiere indien gereël
- Satelliet-TV
- Selfsorg
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Visvang
- Swem
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Visvang
- Voëlkyk
- Fietsry
- Bergfietsroetes
- Swem
- Tennis
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Onderdakparkering
- Parkering Van Die Straat Af
Betaalopsies op Perseel
- Visa
- Mastercard
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Badkamer
- Bad
- En-suite
- Aparte toilet
- Stort
- Seep
Eenheidgeriewe
- Elektriese kombers
- Waaier
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Haardroër
- Strykyster
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Vermaak
- Boeke en tydskrifte
- Eksklusiewe dstv
- Tv
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.8/5
Maria Magdalena Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 51
Op LekkeSlaap 7 jaar
Ligging
- Linariastraat 21, Britanniabaai, 7382, Wes-Kaap
- Gaste dink Beach Haven Cottage het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Britanniabaai St. Helenabaai Weskus Wes-Kaap
- Kapasiteit: 4 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Linariastraat 21, Britanniabaai, 7382, Wes-Kaap