Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

BeachBreak Apartment

Selfsorg

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.2/5

Sumane Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 5

Jaar gelys 1

Opsomming van Resensie

4.2 uit 5van 5 resensies vir BeachBreak Apartment
Netheid
3.8/5
Diens
4.0/5
Ligging
4.6/5
Veiligheid
4.4/5
Waarde vir geld
4.2/5
Monniek F - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Monniek F
Gesin met tieners

Heerlik gebly. Kan aanbeveel.

Woonstel was baie netjies. Als wat jy nodig het, was beskikbaar. Dalk net 'n broodmes byvoeg. Swembad en pooltafel was definitief 'n bonus. Loopafstand na die strand.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jacoline C - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jacoline C
Saam met vriende

Fantasries lekker.

Lekker gebly. Sentraal vir vermaak vir die kleintjie. Baie netjies en modern.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Cindy A - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
1/5
Ligging
3/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
2/5
Cindy A
Gesin met klein kinders

Diens was glad nie goed nie.

Kon nie vrylik by die hek beweeg nie. Moes lank voor die hek wag. Daar was geraas van alarms en sirenes in die nag, amper elke 20 minute. Mense het op ons balkon gewerk en dit bemors, daar was verfwerk gedoen. Dit was glad nie 'n plesier nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Tracey J - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Tracey J
Gesin met klein kinders

Perfect.

We had a great stay. The host was easily contactable and was able to assist immediately with one or two concerns. The place has everything you need, even two drawers with games for the kids. It's a quick walk to the beach, Diaz Hotel, and the waterpark - really couldn't ask for better. Would stay here again!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Anton M - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anton M
Gesin met klein kinders

Baie gerieflike eenheid. Besonder netjies.

Ruim eenheid, voldoende gemeubileer met al die moontlike toestelle. Skoon en netjies.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf
R950
per nag (plek vir 5)
Vanaf
Vanaf R950
per nag (plek vir 5)
Vanaf
R950
per nag (plek vir 5)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 5 mense
  • Inkloktyd: 15:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Beach Boulevard Wes, Portobelo 17, Mosselbaai, 6505, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA92698e49af8deb55b42e5dabc55ba799ce886563e9e94feb1408859bb9418e57159c4225d2404024d949a0c7f9987d0febe3?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R950 per nag (plek vir 5) 5 5 1 5 Beach Boulevard West Portobelo 17 6505 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-23:00 10:00 -34.160619522367 22.107731061902
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem