6 gaste
3 slaapkamers
5 beddens
3 badkamers
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Slaapplek vir 6 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Pharos Avenue, Plettenberg Bay, 6600, Wes-Kaap Sien kaart
Beskrywing
Beau Rivage 9 is 'n selfsorgvakansiehuis in 'n veilige kompleks naby Beacon Island en bied 'n skilderagtige uitsig oor 'n strandmeer.
Die huis bied slaapplek aan 6 gaste en is ideaal vir gesinsvakansies of byeenkomste met vriende. Die verblyf beskik oor 3 slaapkamers waarvan die eerste slaapkamer 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en 'n wasbak het. Die tweede en derde slaapkamers het elk 2 enkelbeddens. Die aparte, gedeelde badkamer het 'n stort, toilet en 'n wasbak. Daar is ook 'n aparte toilet beskikbaar.
Die oopplan-kombuis is met 'n stoof, oond, yskas-vrieskas, mikrogolf, eetgerei, breekware, 'n skottelgoedwasser, wasmasjien en 'n tuimeldroër toegerus. Hierdie area lei na 'n onderdakstoep met braaigeriewe en 'n eetarea.
Binne die Beau Rivage-kompleks het gaste toegang tot 'n buite-swembad, die gemeenskaplike muurbalbaan en die versorgde tuin.
Beau Rivage 9 is gerieflik geleë net 'n kort entjie se stap vanaf Central Beach en 'n verskeidenheid winkels en restaurante.
Gratis, privaat parkeerplek is op die perseel beskikbaar.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Dubbelbed
Stort, Toilet
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Badkamer
Stort, Toilet
Badkamer
Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.8/5
Lee Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 2
Op LekkeSlaap 7 jaar
Ligging
- Pharos Avenue, Plettenberg Bay, 6600, Wes-Kaap
- Gaste dink Beau Rivage 9 het ’n uitstekende ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
Pharos Avenue, Plettenberg Bay, 6600, Wes-Kaap
Sien kaart- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Slaapplek vir 6 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Gasteprofiel bestaan reeds
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang