Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Beau Rivage 9

Selfsorg
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Pharoslaan, Plettenbergbaai, 6600, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 725 per nag (plek vir 6)

Beskrywing

Beau Rivage 9 is 'n losstaande selfsorgvakansiehuis in Plettenbergbaai. Dis in 'n veilige kompleks naby Beacon-eiland, bied 'n uitsig oor die strandmeer en is net 'n entjie vanaf die sentrale strand, winkels en restaurante.

Dié huis het slaapplek vir 6 en beskik oor 3 slaapkamers, 'n oopplan-kombuis en -leefarea. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed en die tweede en derde slaapkamer het 2 enkelbeddens.

Die kombuis is volledig toegerus met 'n stoof, oond, yskas-vrieskas, mikrogolf, eetgerei en breekware. Daar is ook 'n toonbank met stoele. Geriewe sluit 'n skottelgoedwasser, wasmasjien en tuimeldroër in. Die sitkamer het 'n sitkamerstel en 'n platskerm-TV met sekere DStv-kanale en Netflix. Gratis WiFi is beskikbaar.

Die oopplan-leefarea lei na 'n onderdakstoep met braaigeriewe. Die Beau Rivage-kompleks bied 'n gemeenskaplike tuin, randvloerswembad en muurbalbaan. Daar is gratis privaat parkeerplek op die perseel.

Slaapplek

’n Bespreking by Beau Rivage 9 sluit in:

Dubbelbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Selfsorg
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Wildkyk
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Badkamer

  • Bad
  • En-suite
  • Aparte toilet
  • Stort

Eenheidgeriewe

  • Waaier

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Eksklusiewe dstv

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 1 resensie vir Beau Rivage 9
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5

Ligging

  • Pharoslaan, Plettenbergbaai, 6600, Wes-Kaap
  • Gaste dink Beau Rivage 9 het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 725
per nag (plek vir 6)
Vanaf
Vanaf R1 725
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Pharoslaan, Plettenbergbaai, 6600, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAATkYlPI42abnwBP2QfFXA5OZFcKA2AihJzCPQh0gvDktBAnSobE?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 725 per nag (plek vir 6) 1 5 1 5 Pharos Avenue Plettenberg Bay 6600 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.06200000385 23.372133957008