+43
Selfsorg in Eureka

Bee Our Guest

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 37 resensies

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
4.9
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Wayne G
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2026

I recently had the pleasure of staying at Bee Our Guest, it was fantastic. I recently had the pleasure of staying at Bee Our Guest in Bethlehem, and it was truly a wonderful experience. From the moment I arrived, I was made to feel welcome and at home. The accommodation was clean, comfortable, and beautifully maintained, with a warm and inviting atmosphere that made my stay exceptionally enjoyable. The hosts were friendly, professional, and always willing to assist with anything needed. The rooms were well presented, and the overall attention to detail was evident throughout the property. The peaceful surroundings and excellent hospitality made for a relaxing and memorable stay. If I had to mention one small area for improvement, it would be that there was very little toilet paper provided in the bathroom, which was a minor inconvenience. However, this was the only negative aspect of an otherwise fantastic stay. Overall, I thoroughly enjoyed my time at Bee Our Guest and would happily recommend it to anyone visiting Bethlehem. I look forward to staying there again in the future!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Hennie S
1 nag Gesin met tieners
5.0
Mei 2026

Baie skoon, baie netjies! Hoogs aanbeveel. Baie lekker gebly, alles is baie netjies en vriendelike diens.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Linda
Bee Our Guest
Baie dankie! Hoop ons sien julle gou weer.

Jana V
Kort verblyf
5.0
Mei 2026

Rustige atmosfeer. Baie veilig en pragtig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jolande D
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Apr 2026

Gerieflike, mooi verblyf. Ons het baie lekker gebly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Tinika V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2026

Netjies, mooi en wat jy nodig het. Plek was so netjies, en ingerig vir alles wat ons nodig gehad het. Boonop nog vreeslik mooi ook.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Linda
Bee Our Guest
Baie dankie, Tinika! Hoop ons sien julle gou weer!

Elriette H
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Apr 2026

Dit is só netjies en mooi! Ons het heerlik oornag. Niks meer nodig nie! Ons het heérlik gebly! Vriendelike ontvangs gekry en alles was net mooi en lekker! Dankie vir jou gasvryheid! Ons sal beslis weer kom kuier.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Linda
Bee Our Guest
Baie dankie! Hoop ons sien julle gou weer.

Santa H
1 nag Besigheidsreis
5.0
Apr 2026

Heerlike nagrus. Absoluut stylvol, gerieflik en uiters netjies. Vriendelike ontvangs. Sal vir seker weer van hul diens gebruik maak!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Linda
Bee Our Guest
Baie dankie! Hoop ons sien julle weer!

Sune B
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Apr 2026

Beautiful, netjies en 'n lekker atmosfeer! Ons het dit vreeslik geniet, dis absolutely beautiful ons sal beslis weer daar bespreek!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Linda
Bee Our Guest
Dankie! Ons hoop ons sien julle weer x

Kyle V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2026

Excellent. It was exactly what we needed. The place was absolutely fantastic! We will definitely stay there at every opportunity that we can when in Bethlehem.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Linda
Bee Our Guest
Baie dankie vir die mooi resensie! Hoop ons sien julle gou weer. Groete

Bianka H
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2026

Netjies, skoon, modern. Baie vriendelike eienaars. Baie netjies en skoon en mooi modern. Sal definitief weer hier gaan bly en sal dit vir enige iemand aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Linda
Bee Our Guest
Baie dankie. Ons waardeer x

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Linda Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 37

Op LekkeSlaap 4 jaar

Vanaf
R800
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R800
per nag, vir 2 mense
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R800
per nag, vir 2 mense
Bespreek

13 Eureka Street, Eureka, Bethlehem, 9700, Vrystaat

Sien kaart
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Slaapplek vir 6 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA26521a9be1af863260a96634f5261128855b62c9df964101fb7ca18a967a92c6d76cb63d2eab47dd5a33cf0293313827f74f?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R800 per nag, vir 2 mense 37 5 1 5 13 Eureka Street Eureka 9700 Vrystaat 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -28.248072 28.3058515
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang