Beit L'Shalom
- Kapasiteit: 2 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Louis Botha 17, Waverly, Bloemfontein, 9301, Vrystaat
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R650 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Beit L'Shalom is in Waverley in Bloemfontein geleë en bied verblyf aan 'n sakereisiger, besoeker of oornaggas. Dis naby verskeie winkels, restaurante, geriewe en hooftoegangsroetes.
Die eenheid is op 'n residensiële eiendom en beskik oor 1 slaapkamer. Dit bied slaapplek aan 2 gaste. Die slaapkamer het 'n koninggrootte-bed en die badkamer het 'n stort, toilet en 'n wasbak. Daar is ook 'n bababed vir 'n baba en 'n matras vir 'n kind.
Die kombuis is met 'n yskassie, mikrogolfoond, tee- en koffiemaakgeriewe en basiese eetgerei en breekware toegerus.
Die sitkamer het 'n gemaklike rusbank en 'n TV en gaste het toegang tot gratis WiFi.
Gaste het ook veilige parkeerplek op die perseel.
Slaapplek
’n Bespreking by Beit L'Shalom sluit in:
Kenmerke
Geriewe
- ADSL-lyn
- Swembad
- Geen Rook Binnenshuis
- Selfsorg
- Skoonmaakdiens Op Versoek
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Swem
Aktiwiteite Naby
- Fietsry
- Wildritte
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Konferensiegeriewe
- Lugversorging
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Agter Elektriese Hek
Betaalopsies op Perseel
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Badkamer
- Aparte toilet
- Stort
Eenheidgeriewe
- Lugversorging
- Elektriese kombers
- Klein kombuis
- Sitkamer
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Haardroër
- Mikrogolfoond
Vermaak
- Boeke en tydskrifte
- Tv
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
5/5
Rebecca Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 1
Op LekkeSlaap 4 jaar
Ligging
- Louis Botha 17, Waverly, Bloemfontein, 9301, Vrystaat
- Gaste dink Beit L'Shalom het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Waverley Bayswater Bloemfontein Vrystaat
- Kapasiteit: 2 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Louis Botha 17, Waverly, Bloemfontein, 9301, Vrystaat
- Alle ouderdomme is welkom