+31
B&B in Wittedrif

Bella Manga Country Escape | Sunbird Rooms

Sunbird Rooms
Vanaf
Vanaf R 1 300
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Kamer in Gastehuis/B&B
  • Enkelbed of 3/4-bed
  • Lees meer
2 Beskikbaar
Bespreek
Beskrywing

Hierdie kamers is in omskepte plaasgeboue naby die swembad geleë. Elke kamer bied slaapplek vir 2 gaste, is ingerig met 2 enkelbeddens en het 'n en suite-badkamer met 'n stort en bad. Elke kamer is toegerus met tee- en koffiemaakgeriewe, 'n verwarmer, 'n waaier, 'n yskassie, 'n haardroër en 'n TV met geselekteerde DStv-kanale.

Oorsig van kamer/eenheid
1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

En suite

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Bad, Stort, Toilet

Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
TV
DStv
Buitelug
Braai
Kombuis & eetkamer
Yskassie
Braai
Temperatuurbeheer
Elektriese kombers
Waaier
Vermaak
DStv
TV
Prys sluit in

Tariewe wat vertoon word, is op 'n bed-en-ontbyt basis.

Huisreëls

Gaste wat in die selfsorgkothuise bly, moet asseblief nie later as 19:00 inklok nie, tensy dit vooraf gereël is.

Kinders ouer as 5 jaar is welkom in al die selfsorg-eenhede, maar word slegs toegelaat in die B&B-kamers indien dit gereël is. Sommige kamers kan nie 'n bababedjie of uitvoumatras akkommodeer nie.

Let asseblief daarop dat die instansie nie matriekgroepe sal aanvaar nie, maar organiseerders is welkom.

Die kamers is almal nie-rookkamers, u is welkom om buite of op die dekke te rook.

Troeteldiere word nie toegelaat nie.

Swembadhanddoeke word by die swembad voorsien of bring u eie.

Nie meer as die toelaatbare aantal persone per eenheid sal toegelaat word om enige spesifieke eenheid te beset nie. Indien u met meer mense as waarvoor u bespreek het, opdaag, sal die ekstra persone alternatiewe of ekstra akkommodasie moet bespreek.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
Vanaf R 1 300
per nag, vir 2 mense
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Portion 6, Uplands, Plettenberg Bay, 6600, Wes-Kaap

Sien kaart
  • Slaapplek vir 4 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAc99107ef3b980d283aa81a058942334b201f4a0e889d1e78fd5a6ca0d4a6794cfc22d087cd3b0cdca117b41a2cedda2ce022?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 300 per nag, vir 2 mense Portion 6 Uplands 6600 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.952492 23.315607

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang