Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:

Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:









Filter Volgens Stergradering:






Resensies van Wittedrif

4.5 / 5  
volgens 2 resensies
Lees regte resensies van Wittedrif van 2 geverifieerde gaste.
Indien jy Wittedrif besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir akkommodasie in Wittedrif.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Wittedrif akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Wittedrif Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Wittedrif Akkommodasie

5 lekke plekke om te bly

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
30% af Aanbod!
VanafR800
R560
per nag, vir 4 mense
Selfsorg in Plettenbergbaai, Wittedrif

Vryheid Cottage is 'n bekoorlike neëntiende eeuse plaashuis op 'n werkende plaas op die grens van die Bitourivier en die Bitou-vleiland. Die vleiland lok baie voëlspesies wat dit ideaal maak vir voëlkykers. Die...

Vanaf
R1 000
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Wittedrif

'n Hartlike verwelkoming wag op jou by Bella Manga Country Escape. Ons is op 'n 40 hektaar-landgoed met 'n oorvloedige voëllewe en ander wildsoorte. Ons bied billike akkommodasie, net 15 minute se ry vanaf Plettenb...

Vanaf
R1 600
per nag, vir 2 mense
B&B in Plettenbergbaai, Wittedrif

Bitou River Lodge is in die pragtige dorpie, Plettenbergbaai geleë. Die dorpie is bekend vir die avontuur en verskeidenheid aktiwiteite wat hier te vinde is: valskermspring, walviskyk, branderplankry, kajak, diepse...

Vanaf
R1 100
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Plettenbergbaai, Wittedrif

Eventide Lodge bied bekoorlike selfsorgkothuise in Wittedrif, Plettenbergbaai. Dit is ideaal vir gaste wat op soek is na gerieflike verblyf naby verskeie besienswaardighede op die Tuinroete. Die verblyf by Eventide...

Vanaf
R850
per nag (plek vir 5)
Selfsorg in Wittedrif

Akima Hillhouse bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n tweeslaapkamerhuis in Wittedrift, sowat 15 minute van Plettenbergbaai af. Die huis het slaapplek vir 5 gaste in 2 slaapkamers en 'n slaapbank in die sitkamer. D...


Akkommodasie binne 10 km vanaf Wittedrif

Vanaf
R1 130
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Plettenbergbaai, Tuinroete

DankiPa Eco Lodge & Guest House bied gerieflike verblyf in 'n veilige, rustige en pragtige omgewing. Dit is die ideale vakansiebestemming vir diegene wat graag die strandmere, strande, ongerepte riviere, riviermondi...

Vanaf
R1 100
per nag (plek vir 5)
Selfsorg in Tuinroete, Wes-Kaap

Moonriver is aan die oewer van die Bitouriviermonding geleë en bied lieflike uitsigte van die moerasland. Akkommodasie word gebied in 2 selfsorg-eenhede op 'n groot eiendom met pragtige tuine, waar 'n ongerepte moe...

Vanaf
R900
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Plettenbergbaai, Tuinroete

Mahlangeni Boutique Game Reserve is 7 km buite Plettenbergbaai geleë en is ook net 2 km van die N2 in die rigting van Knysna af. Plettenbergbaai is op die bekende Tuinroete en is 'n gewilde vakansiebestemming met a...

Vanaf
R1 000
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Plettenbergbaai, Tuinroete

Die Rietvlei Country Estate is in die Rietvlei/Bitouvallei geleë, duskant die N2 wat na Port Elizabeth lei. Ons is slegs 2,5 km vanaf die middedorp van die pragtige vakansiedorp, Plettenbergbaai met sy pragtige uit...

Vanaf
R1 000
per nag, vir 2 mense
Lodge in Plettenbergbaai, Tuinroete

Plett River Lodge bied lieflike verblyf en is reg teen die Bitourivier, slegs 5 km vanaf Plettenbergbaai geleë wat een van die topvakansiebestemmings op die pragtige Wes-Kaapse Tuinroete is. Hierdie lodge bied ve...

Bladsy:
1
2
3
4
5
Wys 1 tot 10

Welkom by die Wittedrif akkommodasie blad - loer bietjie na ons ruim versameling van hotelle, bed&ontbyt plekke, gastehuise en selfsorg eenhede hieronder, of gaan kyk na ons Plettenbergbaai blad indien jy na meer Plettenbergbaai akkommodasie soek. Sodra jy die perfekte akkommodasie gekies het, kan jy maklik betaal deur LekkeSlaap se veilige betalingsportaal.
Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...