Pick your preferred language

English

Afrikaans

Selfsorg in Ramsgate

Bellevue Guest Lodge

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 35 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.8
Veiligheid
4.9
Jacob B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Des 2025

Ontspannend en eenheid was goed ingerig. Baie dankie vir die gasvryheid. Die eenheid waar ons gebly het, was goed ingerig met alles wat ons nodig gehad het en nog meer. Ons plekkie was skoon en netjies. Ons kon net lekker ontspan en die skoonheid van die natuur bewonder. 'n Hane tree van die winkels en see. Sal definitief weer teruggaan wanneer ons die geleentheid kry.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Benrico V
Kort verblyf
5.0
Des 2025

Very relaxing. It was good to be there, a place where it is quiet with a good view.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jan D
Kort verblyf
5.0
Okt 2025

Rustig, skoon, bekostigbaar. Netjies, silwer skoon. Eenheid het alles wat jy nodig het en nog meer. Pragtige gronde. Sally is 'n wonderlike gasvrou.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Mark J
1 nag
5.0
Mrt 2025

Peaceful and content. Was welcomed by Sally with a warm smile.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Peppie V
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Jan 2025

Lekker stil. Kamers word daagliks skoon gemaak. Sal waardeur as kamers klein kluise sal inkry vir die stoor van belangrike goedjies en vuurwapens.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Janke V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Jan 2025

Baie lekker, stil en rustig. Lekker plek om af te skakel. Vreeslik lekker gebly!

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Courtney F
1 nag Gesin met tieners
4.6
Des 2025

We had a great stay. Very clean, tidy and comfortable accommodation. A short drive from the beach. Beautiful location with abundant birds.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
3.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Adel N
Kort verblyf
5.0
Nov 2024

Absolutely impressive. Beautiful view, value for money and very clean.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anonieme gas
1 nag
5.0
Jul 2024

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Johan B
Kort verblyf
5.0
Jul 2024

Uitstekend Ja, baie lekker gebly. Hulle kan dalk net in die toekoms dalk net tee of koffie in die kamers verskaf. Al die ander gastehuise wat ek deur julle bespreek het, het koffie en tee voorsien, maar ek verstaan dit is self-catering, soos geadverteer.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Sally Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 35

Op LekkeSlaap 11 jaar

Vanaf
R 960
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 960
per nag, vir 2 mense
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 960
per nag, vir 2 mense
Bespreek

R620, Ramsgate South, 4285, KwaZulu-Natal

Sien kaart
  • Slaapplek vir 27 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 09:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA97941fe2748ece3cbacef1f29618f478fc9569507709be0c11082eb32eb9079584fff446b5779e1f40779d73677657e071bf?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R960 per nag, vir 2 mense 35 5 1 5 R620 Ramsgate South 4285 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-19:00 09:00 -30.902102727929 30.321718454361

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang