Ramsgate Akkommodasie by Bellevue Guest Lodge | LekkeSlaap
+49

Bellevue Guest Lodge

4 resensies
Selfsorg
  • Kapasiteit: 25 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: R620, Ramsgate-Suid, 4285, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R700 per nag (vir 2 persone)

Beskrywing

Bellevue Guest Lodge is 'n bekoorlike en gerieflike toevlugsoord wat in 'n welige 11 hektaar-woud en groot tuin geleë is. Dié lodge is halfpad tussen Ramsgate en Southbroom en naby strande, 'n asemrowende kus en pragtige gholfbane geleë.

Die logde bied selfsorgverblyf in 7 selfsorg-eenhede. Dit is volledig toegerus met linne, handdoeke, breekware en eetgerei. Die eenhede word daagliks skoongemaak behalwe Sondae en openbare vakansiedae. Geriewe sluit 'n swembadjie, speelsentrum vir kinders, trampolien en staproetes in.

Bellevue Guest Lodge is 'n Erfenisgebied en ons inheemse woude huisves pragtige voëls, blouduikers, bosbokkies, ystervarke, otters, likkewane, muskeljaatkatte en apies. Gaste het ook gratis toegang tot Bellevue Park met sy inheemse boomkwekery en omgewingsvriendelike speelplek met interaktiewe speelapparaat en opvoedkundige naamborde.

Daar is winkels, restaurante, Blouvlagstrande, perdryplekke, natuurreservate en 'n krokodilplaas net 'n paar minute se ry van Bellevue af.

Kenmerke

Swembad
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Troeteldiere indien gereël
  • Selfsorg

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Engels

Parkeerplek

  • Agter Elektriese Hek

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 4 resensies vir Bellevue Guest Lodge
Netheid
4.8/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.5/5

Ligging

  • R620, Ramsgate-Suid, 4285, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink Bellevue Guest Lodge het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R700
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R700
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 25 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: R620, Ramsgate-Suid, 4285, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAOwjgCuc0gaFXEdXig1ElBHk4UiGFTWIbInZU00TUkI9dvsMtTH?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R700  per nag (vir 2 persone) 4 5 1 5 R620 Ramsgate South 4285 KwaZulu-Natal 086 999 0018 14:00-19:00 09:00 -30.902102727929 30.321718454361
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za