Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Bellevue Guest Lodge

Weeksdagaanbod 25% af

Bly 4 nagte en betaal slegs vir 3 op enige bespreking wat nie 'n Vrydag- of Saterdagaand insluit nie. Geldig vir verblyf vanaf 11 Apr 2024 tot 14 Jun 2024.

  • Kapasiteit: 27 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: R620, Ramsgate-Suid, 4285, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R840 R630 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Bellevue Guest Lodge is 'n bekoorlike en gerieflike toevlugsoord wat in 'n welige 11 hektaar-woud en groot tuin geleë is. Dié lodge is halfpad tussen Ramsgate en Southbroom en naby strande, 'n asemrowende kus en pragtige gholfbane geleë.

Die logde bied selfsorgverblyf in verskeie selfsorg-eenhede. Dit is volledig toegerus met linne, handdoeke, breekware en eetgerei. D Die instansie is ’n paar minute se ry vanaf winkels, restaurante, Blouvlagstrande, perdry, natuurreservate en ’n krokodilplaas.

Gaste het ook gratis toegang tot Bellevue Ekopark, ’n botaniese tuin en speelarea vir kinders. Daar is ’n trampolien en gaste kan voëlkyk en op natuurstappies gaan.

Kenmerke

Braaiplek
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Baarshengel
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Engels

Parkeerplek

  • Agter Elektriese Hek

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 22 resensies vir Bellevue Guest Lodge
Netheid
4.7/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.5/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.7/5

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Sally Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 22

Jaar gelys 10

Ligging

  • R620, Ramsgate-Suid, 4285, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink Bellevue Guest Lodge het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R840
R840 R630
per nag, vir 2 mense
Vanaf R840
R840 R630
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 27 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: R620, Ramsgate-Suid, 4285, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA97941fe2748ece3cbacef1f29618f478fc9569507709be0c11082eb32eb9079584fff446b5779e1f40779d73677657e071bf?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R840 nouVanaf R630 per nag, vir 2 mense 22 5 1 5 R620 Ramsgate South 4285 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-19:00 09:00 -30.902102727929 30.321718454361
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem