Belmont Guest House
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 34 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 4 Sixth Street, Arboretum, Bloemfontein, 9301, Vrystaat
- Vanaf R1 424 per nag, vir 2 mense
-
TGCSA-gradering:
Beskrywing
Belmont Gastehuis is geleë in 'n stil doodloopstraat en gevestigde woonbuurt in die noorde van Bloemfontein. Dit is naby 2 hooftoegangsroetes na Bloemfontein, en is 'n kort rit vanaf die middestad en sportstadions.
Die gastehuis bied 13 stylvol gemeubileerde en suite-slaapkamers, wat ideaal is vir korporatiewe kliënte, toeriste en gesinne. Die slaapkamers is toegerus met lugversorging, TV's met M-Net en geselekteerde DStv-kanale, klein yskaste, lessenaars met leeslampe en gratis WiFi. Daar is ook 2 selfsorg-eenhede, wat perfek is vir langtermyngaste. Ons bied daagliks 'n volledige Engelse ontbyt, sowel as vooraf gereëlde middagetepakkies en aandetes (slegs weeksdae). Gaste het toegang tot die sitkamer en eetkamer om TV te kyk en by die gaskaggel te ontspan.
Veilige parkering is beskikbaar, sowel as vooraf gereëlde lughawe-vervoer en persoonlike wasgoed op aanvraag. Die eiendom word deur CCTV gemonitor en deur elektriese heinings beveilig. Besienswaardighede in die omgewing sluit in die Nasionale Museum, Oliewenhuis-kunsmuseum, Naval Hill met sy wildreservaat en fantastiese uitsigte, Nasionale Botaniese Tuine, sportstadions en winkelsentrums.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.7/5
Pauline Geverifieer
Eiendomme 2
Resensies 17
Op LekkeSlaap 14 jaar
Ligging
- 4 Sixth Street, Arboretum, Bloemfontein, 9301, Vrystaat
- Gaste dink Belmont Guest House het ’n uitstekende ligging
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 34 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 4 Sixth Street, Arboretum, Bloemfontein, 9301, Vrystaat
-
TGCSA-gradering:
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang