LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Belmont Guest House | LekkeSlaap
+70

Belmont Guest House

3 resensies
Gastehuis

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 3 resensies vir Belmont Guest House
Netheid
5.0/5
Diens
4.7/5
Ligging
4.7/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.7/5
Jan N - Jul 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jan N
Besigheidsreis

Vriendelike diens, netjies en gerieflik.

Goeie waarde vir geld. Vriendelike diens. Netjies en baie gerieflik.

Belmont Guest House's terugvoer

Goeie Middag Adriaana,
Baie dankie dat julle die tyd gevat het om 'n resensie in te die, ons waardeer dit opreg. Dit was 'n plesier om Sanri hier te hê en ons hoop om haar vining weer te sien. Alles van die beste.
Vriendelike Groete,
Belmont Bestuur

Belmont Guest House
Clive V - Sep 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Clive V
Gesin met tieners

Netjies.

Goed geleë en baie veilig.

Lize F - Apr 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Lize F
Gesin met klein kinders

Eerste indrukke baie goed, ontvangs goed, kamer gemaklik en ruim met als wat met nodig het.

Dis 'n pragtige plek met mooi tuin en goed omhein. Ons was vriendelik ontvang. Die kamer is ruim en gemaklik en baie skoon en netjies. Die ontbyt was heerlik en bestuurder baie vriendelik.

Vanaf R1 170
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R1 170
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R1 170
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 34 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 6de Straat 4, Arboretum, Bloemfontein, 9301, Vrystaat
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA05fefad5afa65b56adbbca38021cdef33ff8719ef5e94fea02dcfd6490543231309207cf02758fe8592e49965dfdddf57f32?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 170  per nag (vir 2 persone) 3 5 1 5 4 Sixth Street Arboretum 9301 Vrystaat 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -29.10627 26.22014
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!