Arboretum Akkommodasie by Belmont Guest House | LekkeSlaap
+70
+70

Belmont Guest House

3 resensies
Gastehuis
  • Vanaf R1 170 per nag (vir 2 persone)
  • Kapasiteit: 34 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 6de Straat 4, Arboretum, Bloemfontein, 9301, Vrystaat
  • Alle ouderdomme is welkom

Beskrywing

Belmont Guest House is 'n stil doodloopstraat in 'n goed gevestigde woonbuurt in Noord-Bloemfontein. Dit is naby 2 van Bloemfontein se hoofingange en net 'n kort entjie se ry vanaf die middestad en sportstadions.

Dié gastehuis bied 13 stylvol gemeubileerde en suite-slaapkamers, wat ideaal vir sakereisigers, toeriste en gesinne is. Elke slaapkamer het lugversorging, 'n TV met M-Net en sekere DStv-kanale, 'n yskassie, 'n lessenaar en leeslampie en gratis WiFi. Daar is ook 2 selfsorg-eenhede wat ideaal is vir langtermynverblyf. 'n Volledige Engelse ontbyt word voorsien en ontbytpakkies en aandete kan ook vooraf gereël word. Gaste het toegang tot die gaste-sitkamer en eetkamer waar hulle kan TV kyk of langs die kaggel ontspan.

Daar is veilige parkeerplek beskikbaar en lughawe-pendeldienste en persoonlike wasgoeddienste is op versoek beskikbaar. Die perseel is uiters veilig met geslotekringtelevisie en elektriese heinings. Daar is hope besienswaardighede in die omgewing waaronder die Nasionale Museum, die Oliewenhuis Kunsgalery, Naval Hill met sy natuurreservaat en fantastiese uitsigte, die Nasionale Botaniese Tuine, sportstadions en winkelsentrums.

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Braaiplek
  • Gastesitkamer
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Satelliet-TV
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Voëlkyk
  • Wildkyk

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt
  • Aandete Op Versoek

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • American Express
  • Diners-kaart
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 3 resensies vir Belmont Guest House
Netheid
5.0/5
Diens
4.7/5
Ligging
4.7/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.7/5

Ligging

  • 6de Straat 4, Arboretum, Bloemfontein, 9301, Vrystaat
  • Gaste dink Belmont Guest House het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 170
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R1 170
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R1 170
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 34 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 6de Straat 4, Arboretum, Bloemfontein, 9301, Vrystaat
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA05fefad5afa65b56adbbca38021cdef33ff8719ef5e94fea02dcfd6490543231309207cf02758fe8592e49965dfdddf57f32?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R1 170  per nag (vir 2 persone) 3 5 1 5 4 Sixth Street Arboretum 9301 Vrystaat 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -29.10627 26.22014
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za