Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:



Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Indien jy Arboretum besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir akkommodasie in Arboretum.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Arboretum akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Arboretum Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Arboretum Akkommodasie - Bloemfontein

1 lekke plek om te bly

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Verwyder Filters
Gefilter volgens:
  • Prysklas
Vanaf
R1 170
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Arboretum

Belmont Guest House is 'n stil doodloopstraat in 'n goed gevestigde woonbuurt in Noord-Bloemfontein. Dit is naby 2 van Bloemfontein se hoofingange en net 'n kort entjie se ry vanaf die middestad en sportstadions. ...


Akkommodasie binne 10 km vanaf Arboretum

Vanaf
R900
per nag (plek vir 3)
Gastehuis in Waverley, Bloemfontein

Florentia Guesthouse is geleë in Waverley, 'n gesogte, bekoorlike woonbuurt in Bloemfontein. Die gastehuis bied maklike toegang tot die Universiteit van die Vrystaat, die Sentrale Universiteit van Tegnologie, die h...

Vanaf
R900
per nag, vir 2 mense
B&B in Waverley, Bloemfontein

Bella Blue Guesthouse bied unieke, luukse verblyf in die hartjie van Bloemfontein. Dis naby verskeie winkels, restaurante en die N1 en is die ideale verblyf vir sakereisigers, vakansiegangers en oornaggaste. Die ga...

Vanaf
R1 400
per nag, vir 8 mense
Selfsorg in Dan Pienaar, Bloemfontein

Blueberry Hill is ’n selfsorghuis in Bloemfontein vir ’n groep of gesin van 8 mense. Die huis is gerieflik gemeubileer en het 4 slaapkamers met TV's en 3 badkamers. Die hoofslaapkamer beskik oor lugversorging e...

Vanaf
R1 100
per nag, vir 2 mense
Hotel in Bloemfontein, Vrystaat

President Hotel bied B&B in Bloemfontein. Dit is ideaal vir gaste wat op soek is na verblyf vir 'n vakansie- of sakewegbreek naby die stad. Ons het 145 kamers wat smaakvol versier is. Elke kamer het 'n koningingro...

Vanaf
R850
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Westdene, Bloemfontein

Guest Suites on Connor is in Westdene, Bloemfontein. Dit is 1,4 km vanaf Mediclinic Bloemfontein en 1,5 km vanaf Mimosa Mall. Verblyf word in 6 eenhede vir tot 17 gaste gebied. Die eenhede sluit deluxe koning-kamer...

Vanaf
R980
per nag, vir 2 mense
Hotel in Westdene, Bloemfontein

Hobbit Boutique Hotel lewer 'n charismatiese huldeblyk aan skrywer J.R.R. Tolkien, en bied gaste 'n gesonde dosis ouwêreldse bekoring en stylvolle elegansie. Hierdie geskiedkundige 4-ster-oase in die rustige, boom...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R780
per nag, vir 2 mense
B&B in Dan Pienaar, Bloemfontein

Kiepersol B&B en Selfsorg is in Dan Pienaar, Bloemfontein geleë en bied verblyf aan sakelui, vakansiegangers, families, toeriste en sportgroepe in 'n informele en ontspanne atmosfeer. Gaste het 'n keuse tussen een...

Vanaf
R850
per nag, vir 2 mense
B&B in Waverley, Bloemfontein

Boutique @ Milner is in die boomryke voorstad van Bloemfontein, Waverley geleë. Verblyf word in 4 tipes kamers gebied wat elk smaakvol versier is en koninggrootte- of koningingrootte-beddens het. Elke kamer het 'n...

Vanaf
R600
per nag, vir 3 mense
Selfsorg in Waverley, Bloemfontein

Deane Cottage is 'n luukse selfsorgkothuis wat aan die voorheuwels van die Oliewenhuis Natuurreservaat geleë is. Dié unieke verblyf spog met weelderige geriewe wat deur die rus en vrede van die omringende bosveld ...

Bladsy:
1
2
3
4
5
Wys 1 tot 10

Welkom by die Arboretum akkommodasie blad - loer bietjie na ons wye verskeidenheid van hotelle, bed&ontbyt plekke, gastehuise en selfsorg eenhede hieronder, of gaan kyk na ons Bloemfontein blad indien jy na meer Bloemfontein akkommodasie soek. Sodra jy die perfekte akkommodasie gekies het, kan jy maklik betaal deur LekkeSlaap se veilige betalingsportaal.
Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]