+67

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 128 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.7
Veiligheid
4.9
Elmarie T
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2026

Perfekte stop na ’n lang rit – ruim kamer, skoon en ’n heerlike ontbyt. Ons het onlangs by Be My Guest in Upington gebly en dit was ’n besonder aangename ervaring. Na ’n lang dag se ry van Johannesburg af, was dit heerlik om aan te kom by ’n groot, ruim kamer met ’n goed werkende lugversorger – presies wat mens nodig het ná so ’n lang reis. Die inklokproses was eenvoudig en baie gerieflik. Die gastehuis is sentraal geleë, naby ’n verskeidenheid restaurante, wat dit maklik gemaak het om aandete-opsies te hê. Die gasvrou het ook uitstekende aanbevelings gegee, wat baie waarde tot ons verblyf bygevoeg het. Ons het heerlik geslaap in die ruim kamer met ’n groot, gemaklike bed. Alles was pragtig skoon en netjies, en die warm stortwater was ’n verdere bonus. Die ontbyt, wat by die prys ingesluit is, was heerlik en baie smaaklik – ’n perfekte begin vir die dag. Dit was ’n besonder positiewe ervaring, en ons sal beslis weer daar oorbly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Brenda S
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2026

Lekker gebly. Ja, dankie, bly altyd lekker by Be My Guest.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anonieme gas
1 nag Besigheidsreis
5.0
Okt 2025

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anonieme gas
Kort verblyf Besigheidsreis
4.8
Jan 2026

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Nicole V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.6
Jan 2026

Lovely guest house. A lovely, neat guest house close to a big mall. It has all the amenities you need and a pleasant courtyard to enjoy in the evenings.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
3.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Andrea M
1 nag Gesin met tieners
5.0
Aug 2025

My gunsteling gastehuis in Upington! Wanneer ek Upington toe gaan, bly ek by Be My Guest. Kamers is ruim en netjies en het wat jy nodig het.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Andrea M
1 nag Gesin met tieners
5.0
Mei 2025

Be my Guest sal altyd my no 1 gastehuis in Upington bly. Ek het al verskeie kere by Be my Guest gebly. Dit is baie netjies, groot kamers en baie gerieflik geleë.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jacoba M
1 nag
5.0
Mei 2025

Would recommend them. Everything was clean and tidy. Reception was very polite.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marisia V
1 nag
5.0
Jan 2025

Aangenaam. Baie lekker ten spyte van waterkrisis.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Teresa G
1 nag
5.0
Jan 2025

Great. Very comfortable, food was delicious.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Lezel Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 128

Op LekkeSlaap 11 jaar

Vanaf
R 1 370
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 370
per nag, vir 2 mense
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 1 370
per nag, vir 2 mense
Bespreek

1 Camp Street, Rand, Upington, 8801, Noord-Kaap

Sien kaart
  • Slaapplek vir 25 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA9ba3d8ca9f85165fd511a24fc5e449076bb71b875d6db824356ca8bbe1231f2ab779ffde9225230e74c55b653f17f54ab90a?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 370 per nag, vir 2 mense 128 5 1 5 1 Camp Street Rand 8801 Noord-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -28.446999023665 21.256796121597

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang