+104

Resensies

4.4/ 5

Gebaseer op 155 resensies

Baie goed

Netheid
4.3
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.4
Diens
4.3
Veiligheid
4.7
Cecil V
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Mei 2026

Gasvryheid was bobaas. Baie dankie aan Bennie en sy vrou. Pragtige plek. Dankie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Angelique V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2026

Wonderlik, rustig en gespanne. Die mooiste uitsig oor die dam en baie rustig. Baie dankie vir die lekker naweek! En die vir die oulikste 4 hondekinders wat ons naweek nog meer opgekikker het! Mag tannie en oom ryklik geseën word!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Hannes B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2026

Absoluut rustig en ontspannend. Wat 'n rustige naweek was dit nie, die hot tub was ook net die regte plek om in te ontspan. Dankie ook vir Oom Ben wat ons ontmoet en rondgewys het by die eenheid, en Zane wat met die paar navrae gehelp het, sal weer by julle kom kuier. Die honde het ook vinnig aangepas, wat dit ook makliker vir ons gemaak het. Die uitsig is ook die moeite werd, of jy nou braai, potjie maak of in die hot tub sit.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Zandra V
1 nag Besigheidsreis
5.0
Mrt 2026

Waarde vir geld. Waarde vir geld, met pragtige tuine en uitsig oor Hartbeespoortdam.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Bonnie P
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2026

Ons kan dit beslis aanbeveel. Dit was slegs 'n oorslaap vir een nag, maar ons was aangenaam verras met die ligging van die blyplek. Dit was 'n pragtige plek en ons sal definitief weer daar tuisgaan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marine D
1 nag
5.0
Feb 2026

Vreeslik geniet en baie mooi! Dit is ongelooflik mooi en netjies met alles wat jy mag nodig hê vir self-catering. Baie vriendelike gasheer en vrou!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anonieme gas
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2026

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Irma P
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Feb 2026

Heerlik gebly al was dit kort en kragtig. Ons verblyf was kort en kragtig - net 'n oorslaap na 'n funksie en het aan alles voldoen. Sal graag wil terugkom vir 'n langer kuier.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jan V
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Feb 2026

Was ideaal vir oornag, fasiliteite van so aard dat mens veel langer kan bly. Heerlik en gerieflik, baie mooi uitsig.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ria V
1 nag Saam met lewensmaat
4.0
Mrt 2026

Voldoende, maar niemand fantasties nie. Toiletdeksel stukkend. Koffie baie min en verslaan. Parkeerplek knap.

Netheid
3.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.4/5

Bennie en Elize Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 155

Op LekkeSlaap 9 jaar

Vanaf
R 900
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 900
per nag (plek vir 2)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 900
per nag (plek vir 2)
Bespreek

Portion 255, Jalapor Road, Broederstroom, 0240, Noordwes

Sien kaart
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Slaapplek vir 19 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00

Partner

Dié plek bied ekstra voordele aan LekkeSlaap Rewards-lede.
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA3AgObtmQM6fWR7xEefE5drmFCJnl2w8W51WPcNRMBHg2pL3A62?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R900 per nag (plek vir 2) 155 5 1 5 Portion 255 Jalapor Road 0240 Noordwes 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -25.788081562041 27.872235451068
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang