25% af Kry 25% af op alle besprekings wat 2 dae of minder voor jou verblyf gemaak word. Geldig vanaf 15 Jan 2020 tot 29 Feb 2020.
Broederstroom Akkommodasie by Benlize Lodge | LekkeSlaap
+95
+95

Benlize Lodge

  • Op die Nippertjie-aanbod - Kry 25% af
  • Vanaf R750 R563 per nag (vir 2 persone)
  • Kapasiteit: 31 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Gedeelte 255, Jalaporweg, Broederstroom, 0240, Noordwes
  • Alle ouderdomme is welkom

Beskrywing

Benlize Lodge bied selfsorgverblyf in ouwêreldse grasdakkothuisies wat oor Hartbeespoortdam en Pecanwood uitkyk. Nabygeleë besienswaardighede sluit die Pecanwood Gholflandgoed, die Magaliesbergse Biosfeerreservaat, die Olifant Reservaat en Harties Kabelspoor in.

Die verblyf bestaan uit 5 privaat kothuise en 2 aparte slaapkamers.

Elke kothuis het 'n dubbelbed en enkel bed, en suite-badkamer, volledig toegeruste kombuis, gratis WiFi, TV met DStv en sy eie lapa. Die aparte kamers is ideaal vir oornagverblyf met elk 'n dubbelbed en enkel bed en suite-badkamers.

Ander geriewe op die perseel sluit 'n swembad, tennisbaan, 'n venue vir klein konferensies en ander funksies, asook veilige parkeerplek in.

Doendinge in die omliggende area sluit gholf, abseil, swem, visvang, valskermsweef, seilplankry, voëlkyk, voetslaan, riviervaarte, bootritte en lugballonritte in.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Troeteldiere indien gereël
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Swem
  • Tennis

Aktiwiteite Naby

  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Etes Op Versoek

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 46 resensies vir Benlize Lodge
Netheid
4.7/5
Diens
4.6/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.7/5

Ligging

  • Gedeelte 255, Jalaporweg, Broederstroom, 0240, Noordwes
  • Gaste dink Benlize Lodge het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
was R750
Vanaf R563
per nag (vir 2 persone)
Op die Nippertjie-aanbod 25% af
Kry 25% af op alle besprekings wat 2 dae of minder voor jou verblyf gemaak word. Geldig vanaf 15 Jan 2020 tot 29 Feb 2020.
was R750
Vanaf R563
per nag (vir 2 persone)
VEILIGE BETALING VIA
LEKKESLAAP.CO.ZA
was R750
Vanaf R563
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 31 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Gedeelte 255, Jalaporweg, Broederstroom, 0240, Noordwes
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA3AgObtmQM6fWR7xEefE5drmFCJnl2w8W51WPcNRMBHg2pL3A62?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format was R750, nou Vanaf R563  per nag (vir 2 persone) 46 5 1 5 Portion 255 Jalapor Road 0240 Noordwes 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -25.788081562041 27.872235451068
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za