LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Benlize Lodge | LekkeSlaap
+92

Benlize Lodge

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 59 resensies vir Benlize Lodge
Netheid
4.6/5
Diens
4.6/5
Ligging
4.7/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.6/5
Louise P - Mei 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Louise P
Gesin met klein kinders

Beautiful views, peaceful, quiet, safe.

We thoroughly enjoyed the weekend as well as owner's dogs, Hunter, Bella, Lilly.

Johan H - Apr 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan H

Uitstekende Hartebeespoortdam-blyplek.

Benlize is perfek geplaas vir die bywoon van onthale in die Harties-omgewing. Die woonstelle/kamers is goed ingerig en alles is beter as wat die webwerf of foto's vertel! Dit het byvoorbeeld 'n ongelooflike uitsig oor die dam. Uitstekende vuurmaakhout is beskikbaar - onthou net jou eie vuurhoutjies of aansteker.

Helen V - Apr 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Helen V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Beautiful quiet and serene. Food for the soul.

Loved Benlize Lodge and highly recommended.

Johan S - Feb 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Benlize is 'n juweel.

Ons het 2 nagte in die Waenhuis geslaap. Dit was skoon, netjies en goed toegerus. Bennie en Elize het 2 keer persoonlik kom hoor of alles reg is en onmiddellik plan gemaak om ons te help toe ons iets nodig gehad het. Die uitsig oor Hartebeespoortdam is onverbeterlik en die klipgeboue is iets spesiaal. Ons is selfs van hout voorsien om mee vleis te braai. Die paadjie op teen die berg was nogals onverwags steil, maar daar was ander gaste met gewone sedans en dis glad nie onbereikbaar nie. Die hele eiendom is omhein en baie veilig. Ons sal maklik weer daarheen gaan.

Benlize Lodge's terugvoer

Johan baie dankie vir julle pragtige terugvoer ons sien uit om julle weer in die toekoms te ontvang.
Groete,
Bennie en Elize

Benlize Lodge
Rensia B - Jan 2021
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rensia B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heerlik stil, rustig en veilig. Die personeel is baie behulpsaam en vriendelik

Die ideale plek om net lekker te rus. ’n Klein winkeltjie op die perseel met die nodigste items sal goed wees.

Carin R - Jan 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Carin R
Gesin met tieners

'n Wonderlike ervaring!

Wonderlike instandhouding van chalet en perseel. Braaigeriewe fantasties. Die uitsig aan beide kante (dam, en berg/vallei) is asemrowend. Baie maklike reëlings en gasheer maak seker van absolute privaatheid. Ek sou wel 'n waaier in die boonste kamer waardeer het. Verder uitstekend!

Maggie B - Des 2020
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Maggie B
Gesin met klein kinders

Fun, lovely pool, centrally located, good accommodation facilities.

The only suggestions we want to offer are first to upgrade the mattress in the master bedroom, second, at least put a fan in the second bedroom for the steamy summer nights, and last, put additional lighting in the second bedroom ─ even a bedlamp would be helpful.

Kgomotso M - Okt 2020
Gemiddeld
Netheid
2/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Kgomotso M
Saam met vriende

Pleasant stay, refreshing and very friendly owners - thanks Oom Bennie

Owners are grown-ups, therefore, cleaners must up their game to assist them.

Mariska O - Sep 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mariska O
Gesin met klein kinders

Rustig.

Die blyplek is baie goed geleë en was verskriklik rustig en baie netjies. Vriendelike ontvangs gekry. Baie dankie vir die lekker verblyf.

Ernst D - Aug 2020
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ernst D
Gesin met klein kinders

Rustigheid saam met die gesin.

Ons het `n heerlike naweek gehad, die uitsig is ongelooflik mooi en die rustigheid het ons omvou.

Annamari K - Mrt 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Annamari K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Awesome! Die view is asemrowend.

Sal enige tyd weer teruggaan, dit was 'n belewenis wat ek nog lank sal onthou!

Deon V - Mrt 2020
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Deon V

Ons het eintlik net oorgeslaap omrede ons 'n troue daar naby bygewoon het.

Ons het 'n troue bygewoon en net oorgeslaap vir die aand. Baie netjies. Sal volgende keer langer bly.

Annie M - Mrt 2020
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
2/5
Ligging
2/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Annie M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Die blyplek was aanvaarbaar.

Die pad na Benlize kort baie aandag, die pad is baie sleg en het ons baie moeilik gery met ons VW Polo.

Johan D - Jan 2020
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Johan D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie aangenaam. Sal weer besoek

Ons het lekker gekuier. Alles was daar wat ons nodig gehad het. Het bietjie kop gekrap met die aanwysings daarna toe. Eienaars vriendelik en behulpsaam. As jy wil weg kom van stad is dit die plek.

Benlize Lodge's terugvoer

Baie dankie vir julle besoek. Ons sien uit om julle in die toekoms weer hier te verwelkom. Groete

Benlize Lodge
Lauren L - Des 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lauren L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fantastic place to stay. Beautiful scenery and wonderful service.

I would really recommend this place to anyone looking for a wonderful place to stay. The place is very beautiful with the most amazing views. The cottages are really spacious and very comfortable. Service is wonderful and we would definitely come back again.

Karin C - Des 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Karin C
Gesin met klein kinders

Pragtige plaastipe omgewing, netjiese huis, heerlike lapa.

Pragtig vir plaasomgewing, lieflike uitsigte, privaat, eie goed toegeruste lapa.

Leana L - Des 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Leana L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustig en netjies.

Ons verblyf was baie lekker. Raasblaar is baie netjies en groot met baie spasie. Ons kon rustig ontspan en ons tyd weg geniet. Die uitsig oor die dam is ook baie mooi! Ons sal beslis in die toekoms weer kom.

Benlize Lodge's terugvoer

Goeie dag Leana,

Baie dankie vir julle kuiertjie ons is opgewonde om julle weer volgende jaar te verwelkom.

Benlize Lodge
Monty S - Des 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Monty S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Word aanbeveel vir mense wat hou daarvan om in die natuur te wees.

Die chalet waarin ons oornag het se naam is Die Waenhuis. Ek wil regtig aanbeveel dat 'n lugversorger of ten minste 'n waaier geïnstalleer word. Dit was warm en bedompig. Ons kon nie die venters oopmaak nie a.g.v. al die insekte. Die muskiete het ons die heelnag wakker gehou. Daar was ook niemand om ons te ontvang by aankoms nie en die werker wat ons wel terloops raakgeloop het, het nie geweet waar ons moet bly nie. Sy moes eers die eienaar skakel om die regte inligting te kry. Ek het gevra of hulle ons van 'n waaier kan voorsien. Hulle het wel, maar eers die volgende oggend. Bietjie laat.

Benlize Lodge's terugvoer

Jammer julle vir die waaier en die sleg ontvangs. Bennie was in die hospitaal met 'n heup vervanging en dinge het 'n bietjie dol gegaan met my.

Daar is muskiet brandertjies in al ons kamers en ons het nou waaiers in al ons kamers.

Groete.

Benlize Lodge
Ane L - Nov 2019
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Ane L
Saam met vriende

Great view, clean and comfortable accommodation.

Though it was only for one night, I truly enjoyed my stay at Benlize lodge. The view of Hartbeespoort lake is breathtaking, the room was clean and very comfortable. I slept very soundly and felt safe. Thank you for an amazing stay!

Willem E - Nov 2019
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Willem E
Saam met eggenoot / lewensmaat

Very accommodating with a great view.

See stars.

Benlize Lodge's terugvoer

Good day Willem,

Thank you for your support wish to see you next year again.

Benlize Lodge
Sonja S - Okt 2019
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Sonja S
Saam met vriende

Asemrowend.

Bennie het ons goed ontvang, die eenheid is baie goed geleë en ons het lekker gebly.

Sonika M - Okt 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Sonika M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Asemrowende uitsig.

Gereelde kommunikasie vanaf Benlize Lodge ontvang. Bespreking was maklik en kommervry. Die natuurskoon het opgemaak vir die onaangename grondpad wat gery moes word tot by die bestemming. Vriendelike diens en alles was skoon en netjies. Baie dankie, ons het die oorslaap baie geniet.

Benathi D - Okt 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Benathi D
Saam met vriende

Amazing stay, friendly host, we had a very good time.

Thanks for having us, wish to come back soon. We had an amazing time.

Tshepo N - Okt 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tshepo N
Saam met vriende

Magnificent.

Wonderfully magnificent. Had a blast!

Benlize Lodge's terugvoer

Thank you Tshepo looking forward to seeing you and your friends soon.

Benlize Lodge
Paul B - Aug 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Paul B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustige stil verblyf met pragtige uitsig.

Benlize Lodge was die perfekte wegbreekplek vir ons vir die naweek. Sou langer wou bly. Ons het area se toerisme-aanbiedinge ook geniet.

Vania P - Aug 2019
Gemiddeld
Netheid
2/5
Diens
1/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
2/5
Vania P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Stresvol, min rus.

Ek gee nie om vir diere nie, maar eienaar moet besef dat mens self jou eie diere daar het en daar moet perke wees. Blykbaar het hy honde in tennisbaan toegesluit, maar tennisbaan is dan heeltemal verniel en het een kant geen drade nie, die honde was heeltyd om ons, op ons bed en as ons ons hondekos neersit eet hul dit wat gemaak het dat my honde wil baklei met hulle. Hulle spring ook op 'n mens wat ook maak dat my hond dink ek word aangeval en dan self die hond aanval, ons het uiteindelik onsself in kamer toegesluit met honde. Ons was baie mooi ingelig dat ons deel DStv en toe die buurman kanale verander, af sit en aan sit, en kinders 3 uur oggend TV kyk is ons kanaal kliphard of sag als volgens hoe hul dit stel. So hier sit ons in kamer, want ons kan nie honde uitvat nie, want die twee golden retrievers spring op ons heeltyd en om 'n bakleiery te vermy bly ons in die kamer heel aand sonder DStv. Mooi SMS was gestuur vir ons om te se "Jammer julle deel DStv met buurman" Regtig ons deel? Nee, mev Eienaar, ons deel nie eintlik het ons glad nie, want as ons deel sou ons beurt kry om te kyk wat ons wou kyk selfs klank was in hulle beheer! Dis 'n valse advertensie volgens my. Dis mooi plek maar asb, julle moet wat julle beloof daar hê en klaar.

Sonnette R - Aug 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sonnette R
Saam met vriende

Lekker plek, lekker mense!

We had a great stay at Benlize Lodge! The unit was well equipped, the rooms were tidy and spacious. Fire wood was supplied for our 1st night indoors and outdoors. Very peaceful with a beautiful view. The owners made us feel right at home. Thank you for a memorable weekend!

Benlize Lodge's terugvoer

Hi, thank you for supporting Benlize, looking forward to see you next time.

Kind Regards

Benlize Lodge
Marante F - Jul 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Marante F
Gesin met klein kinders

Dit was heerlik.

Ek sal die lodge vir enige iemand aanbeveel, net die area voor jy by die lodge kom is bietjie gevaarlik.

Benlize Lodge's terugvoer

Baie dankie, ons waardeer jou terugvoer.

Benlize Lodge
Anita V - Jun 2019
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Anita V
Saam met vriende

Die mooiste view met 'n vriendelike gasheer.

Benlize Lodge is voorwaar 'n plek waarheen ons sal teruggaan.Behalwe dat daar 'n probleem was en daar nie warm water in ons eenheid was nie, het die eienaar uit sy pad gegaan om te help en kon ons in 'n ander eenheid gaan stort het. Sal net 'n bak, 'n braaitang en 'n rasper aanbeveel in die self-catering plekkies. Dankie vir die koffie, hout en fire lighters, ons naweek was heerlik! Definitief waarde vir geld en asemrowend mooi! Nogmaals dankie vir oom Bennie se gasvryheid!

Benlize Lodge's terugvoer

Baie dankie julle twee, dit was werklik 'n ding dat toe die element vervang is die termostaat uitgebrand het. Laat weet ons gerus as julle weer kom, sodat ons vir julle vir 'n naweek op die huis kan bied om te vergoed vir jul ongerief.

Ek maak dadelik werk van die rasper en braaitang. Ek het in voorraad, dit moet net ingesit word.

Groete,
Benlize Lodge

Benlize Lodge
Tshepo N - Jun 2019
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Tshepo N
Saam met eggenoot / lewensmaat

Magnificent.

A very beautiful and relaxing environment.

Annalie S - Mei 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Annalie S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit was awesome!

Baie skoon en netjies. Volledig toegerus. Rustige atmosfeer met asemrowende uitsigte. Sal ten sterkste aanbeveel.

Thabo M - Mei 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Thabo M
Saam met vriende

Great place to be, so perfect.

I enjoyed every minute of my stay, friendly staff, I am definitely going back there soon.

Roelien V - Apr 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Roelien V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Uitstekend.

Die eienaars baie gasvry.

Tessa C - Apr 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tessa C
Saam met vriende

Excellent! Beautiful scenery, friendly reception and a tranquil environment. Little gem!

I will definitely recommend Benlize to anyone that seeks a breakaway from the city life. Absolutely beautiful scenery. The owners were very friendly and the accommodation was clean and neat. We received much more than what we expected. Pity that we only stayed for one night. The gravel road to the venue was a bit shaky but worth the effort. Absolutely a little gem!

Paula B - Apr 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Paula B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heerlik gerus, asemrowende uitsig oor die dam, baie mooi plekkie.

Baie dankie vir 'n heerlike verblyf. Huisie was baie mooi, skoon, modern ingerig en uitsig oor die dam van die stoep af is baie mooi. Baie rustig en eienaars is baie gasvry. Elke dag was daar hout gratis verskaf vir braai en vuurmaak. Groot was my verbasing toe daar selfs vir ons koffie, tee en melk verskaf was. Ons sal definitief weer soontoe gaan. Net 'n voorstel om dalk die foto'tjies op te dateer op die website, van die foto'tjies verskaf ouer weergawes van hoe mooi die huisie nou binne is (Koraalboom).

Benlize Lodge's terugvoer

Beste Paula,

Baie dankie vir jou terugvoer en ondersteuning. Ons het so 4 maande terug begin om alles op te gradeer, dus sal ons verseker die binnehuis se foto's moet opgradeer.

Ons sien uit daarna om julle weer te ontvang.

Groete,
Benlize Lodge

Benlize Lodge
Greta W - Mrt 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Greta W
Gesin met klein kinders

'n Heerlike ontspannende naweek in 'n rustige omgewing.

Heerlike verblyf met 'n baie gasvrye eienaar wat uit sy pad uit gaan om jou verblyf aangenaam te maak.

Sarie V - Jan 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sarie V
Saam met eggenoot / lewensmaat

My verblyf altyd lekker by Benlize.

Ek sal graag aanbeveel dat daar 'n spieël in die slaapkamer gesit word naby kragprop en tafeltjie in badkamer om badgoed ens. op te sit, asook 'n braaivleisbak in Wildevy.

Rika E - Jan 2019
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rika E
Saam met eggenoot / lewensmaat

Asemrowende uitsig en puik verblyf!

Die uitsig was ongetwyfeld asemrowend, welkome ontvangs en baie gerieflike verblyf met als wat 'n mens benodig, definitief aanbeveelbaar en ons sal beslis gou weer van die instansie gebruik maak!! Dankie aan Bennie vir sy gasvryheid, Benlize Lodge bo!

Martin D - Jan 2019
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Martin D
Gesin met tieners

Die omgewing is asemrowend.

Benlize lodge was baie aangenaam, die omgewing was asemrowend en baie gerieflik geleë. Ons het 'n wonderlike tydjie gehad, saans met sonsondergang was dit sprokiesmooi.

Elna V - Jan 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elna V
Enkelreisiger

A must stay.

Spacious units, very well equipped. Gas implements for a back up in case of rain. Manager checked up regularly. Undercover parking. Enclosed lapa with built in braai, stocked with wood every day. Large swimming pool (swimming with 2 beautiful resident dogs an optional extra- great fun). View of the dam cannot be improved! Loved every minute of our stay. Definitely going back.

Christene V - Jan 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Christene V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Thank you for sharing a piece of your beauty with us.

It was clean safe and well looked after. The property is stunning.

Rene S - Jan 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rene S
Gesin met klein kinders

Heerlik gerieflik, baie mooi omgewing, gasheer ongelooflik gasvry, oulikste twee Labrador honde wat ons vreeslik baie geniet het, diens puik!

Dankie baie, Oom Bennie, vir die puik diens, heerlike verblyf en oom se vriendelike hondekinders. Ons het so lekker gekuier, die honde geniet, tennis gespeel, die swembad en lapa geniet. Benlize is 'n pragtige plek geleë in die natuurskoon van Harties!

Liezel S - Okt 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Liezel S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustig en 'n plekkie om te ontspan.

Baie dankie, Bennie, vir jul gasvryheid. Ons het dit baie geniet.

Jan M - Sep 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jan M
Gesin met klein kinders

Wonderlike ervaring.

Vanaf my telefoongesprek vooraf met Bennie tot ons laaste sien by die hek was 'n unieke ervaring. Wat 'n pragtige plek met wonderlike uitsig. Ons het met ons kinders en kleinkinders in Raasblaar gebly en niks het ontbreek in die chalet nie. Het reeds besluit om volgende keer langer te bly.

Benlize Lodge's terugvoer

Dankie julle, ons sien uit om julle volgende keer langer by ons te he. Groete Bennie en Elize

Benlize Lodge
Christiaan C - Sep 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Christiaan C

Dit was great, net jammer ons kon nie die hele naweek daar bly nie, aangesien ons net oorgeslaap het na 'n bruilof.

Vriendelike ontvangs, netjies en skoon geriewe en 'n baie mooi uitsig op die dam van die hoogte af het ons begroet met ons aankoms. Ons gaan beslis 'n naweek wegbreek hier kom spandeer.

Mariana K - Jun 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mariana K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heerlik.

Ons sal Benlize Lodge vir seker vir enige iemand aanbeveel. Die huise het alles en nog wat in wat jy sal nodig kry. Benlize Lodge se huise is netjies, gerieflik en ruim. Die uitsig is besonders mooi. So ons sal vir seker Benlize Lodge weer besoek.

Benlize Lodge's terugvoer

Baie dankie vir jul ondesteuning ons sien uit om julle in die toekoms weer te ontvang.

Groete,
Bennie en Elize

Benlize Lodge
Talita B - Jun 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Talita B
Gesin met klein kinders

'n Ongelooflike heerlike rusplekkie.

Ons verblyf by Benlize was heerlik. Dit het al ons verwagtinge oortref. Die plekkie is pragtig, netjies ingerig en het alles wat ons nodig gehad het. Bennie was baie gasvry en het moeite gedoen en persoonlik seker gemaak alles is okay en ons is gemaklik. Ons sal vir seker weer teruggaan om te gaan kuier.

Benlize Lodge's terugvoer

Baie dankie vir julle ondersteuning en goeie terugvoer. Ons hoop om julle sommer gou weer by Benlize te verwelkom.
Groete

Benlize Lodge
Amore K - Jun 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Amore K
Gesin met klein kinders

Lovely view, luxury units.

We received a very welcoming reception, the lodge is quiet and very well maintained. I will definitely stay there in future.

Benlize Lodge's terugvoer

Dankie vir jul terugvoering. Dit was ons voorreg om julle te ontvang. Ons hoop ons sien julle gou weer.

Benlize Lodge
Sonja S - Mei 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sonja S
Gesin met tieners

Ons het 'n heerlike naweek met besonderse verblyf gehad.

Ongelooflik! Hartlike ontvangs gehad, pragtige verblyf. Asemrowende uitsig oor die dam en dit is veilig. Heerlike kuiertjie en braai op die stoep, baie netjies en voorwaar n plek wat ons weer sal besoek. Dankie Bennie vir jul gasvryheid.

Benlize Lodge's terugvoer

Baie dankie vir jul kuier Sonja, ons hoop om julle sommer gou weer te sien.

Benlize Lodge
Linda B - Apr 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Linda B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Comfortable. Very nice. Very neat. Thank you Bennie for all the effort and hospitality.

It's a beautiful view and very nice and peaceful place to stay. I will recommend Benlize Lodge to anyone that wants to break away from the city.

Benlize Lodge's terugvoer

Baie dankie vir jullle ondersteuning. Hoop om jullle gou weer te sien.

Groete

Benlize Lodge
Tienus S - Mrt 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tienus S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Asemrowende uitsig oor Harties.

Die akkomodasie is skoon en toegerus met die nodige.

Christa J - Mrt 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Christa J

Heerlik ontspannend.

Baie mooi uitsig en rustig.

Johan D - Mrt 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Asemrowende uitsig.

Vriendelike diens, baie netjies, goeie waarde vir geld, sal enige tyd weer daarna toe gaan vir wegbreuk.

Erna B - Mrt 2018
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Erna B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit is so rustig, presies wat ek wou hê om weg te breek van die besige stadslewe!

Die uitsig is asemrowend en my kinders het dit vreeslik geniet! Sal beslis weer gaan.

Annemie B - Des 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Annemie B

Ek en my dogter het 'n heerlike wegbreek gehad in vrede en 'n fantastiese omgewing.

Ek en my dogter het op die ingewing van die oomblik besluit om weg te breek. Op Benlize Lodge het ons 'n heerlike, rustige wegbreek gehad waar ons kon ontspan, swem, kuier, rus, braai en slaap sonder enige steuring. Dit was die beste vakansie in jare en ons sien uit daarna om weer saam met vriende en familie te gaan.

Elize O - Nov 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elize O

Rustigheid en mooiste uitsig!

Allermooiste chalets, met alles wat jy nodig het. Die ideale plek om weg te kom van die stad se gewoel. Hier kan jy jou batterye herlaai en die rustigheid indrink. Bennie is die perfekte gasheer. Niks is vir hom te veel moeite nie. Ek hoop jul Lodge groei net sterker en sterker. Ons sal beslis weer kom. Dankie vir hierdie juweel van 'n plek.

Gideon B - Okt 2017
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gideon B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Wat 'n uitsig!

Baie gemaklik en 'n plek waar mens van die stad kan vergeet.

Ilze S - Sep 2017
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Ilze S
Gesin met klein kinders

Lekker.

Sien sterre.

Madeleine R - Mrt 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Madeleine R
Saam met eggenoot / lewensmaat

Mooiste uitsig.

Ons is baie goed verwelkom, baie gasvry, sal definitief weer hier oorbly!

Benlize Lodge's terugvoer

Baie dankie vir julle wonderlike terugvoer. Mense soos julle maak dit vir ons die moeite werd. Sien hopelik gou weer. Mooi loop. Bennie en Elize.

Benlize Lodge
Vanaf R800
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R800
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R800
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 31 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Gedeelte 255, Jalaporweg, Broederstroom, 0240, Noordwes
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA3AgObtmQM6fWR7xEefE5drmFCJnl2w8W51WPcNRMBHg2pL3A62?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R800  per nag (vir 2 persone) 59 5 1 5 Portion 255 Jalapor Road 0240 Noordwes 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -25.788081562041 27.872235451068
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!