Benlize Lodge

Resensies

4.4/ 5

Gebaseer op 140 resensies

Baie goed

Netheid
4.2
Ligging
4.5
Waarde vir geld
4.4
Diens
4.3
Veiligheid
4.6
Barbie V
Kort verblyf
5.0
Nov 2025

Our stay was really an unforgettable one. Our stay was very relaxing, the owners were very helpful and friendly. Beautiful view. We just loved the chalet we stayed in. Thank you so much.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jp A
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2025

Rustig, maar baie lekker. Ons het baie lekker gebly. Die uitsig was pragtig gewees.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Louis V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2025

Rustig. Baie lekker gebly en geslaap. Baie rustig bo op die berg gewees.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jan T
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2025

Ek sal weer terugkom. Baie lekker gebly. Baie mooi omgewing met baie mooi uitsig oor die dam.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Elsa N
Kort verblyf
5.0
Aug 2025

‘n Heerlike kuier in ‘n mooi plek met ‘n pragtige uitsig! Ek het ‘n perfekte plek gekies vir ons girls getaway. Alles was reg en selfs die honde het kom hallo sê. Ons kon "chillax" en lekker kuier terwyl ons oor die dam uitkyk.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Raymond C
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2025

Beste uitsig, vriendelike mense en baie lekker atmosfeer. Fantastiese plek om te gaan rus en weg te breek. Ons sal beslis weer gaan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Rita V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2025

Lieflike plek met die mooiste uitsig. Skoon en netjies. 2 aande oorgebly in lapa kamer. Pragtige plekkie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Olivia J
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2025

Rustig. Salige rus gehad. Baie goeie ligging van die plek. Dit is die regte plek waar jy net kan rus en wegbreek van die strand se gewoel. By tye het ek nie eens my sellulêre foon by my gehad nie. Baie dankie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Johan D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2025

Was baie lekker. Sal gou weer daar boek. Awesome mense wat die plek besit.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Bennie en Elize
Benlize Lodge
Dankie julle, ons waardeer die terugvoer en sien uit om julle weer te ontvang. Groete

Louis N
Kort verblyf
4.8
Feb 2025

Stil en rustig. Het lekker gebly. Was vriendelik ontvang en die braai was reeds gepak, gereed vir 'n vuur.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.4/5

Bennie en Elize Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 140

Op LekkeSlaap 9 jaar

Vanaf
R 900
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 900
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 900
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 16 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Portion 255, Jalapor Road, Broederstroom, 0240, Noordwes
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAX96KLqoxk7Jub5t3V9er0IseLoGtE95eVOsrGD4rcI0dj19JkL?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R900 per nag (plek vir 2) 140 5 1 5 Portion 255 Jalapor Road 0240 Noordwes 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -25.788081562041 27.872235451068

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang