Bergroos
Jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.
4.6/5
Elsa Geverifieer
Eiendomme 7
Resensies 128
Op LekkeSlaap 6 jaar
Opsomming van Resensie
Bessie V - Des 2022
Algehele gradering
Baie netjies. Mooi uitsig.
Jaques P - Okt 2022
Algehele gradering
Ons het baie lekker gebly en hulle plan wat baie van die ligte en WiFi aangehou het tydens loadshedding, was 'n wenner.
Andrea P - Jul 2021
Algehele gradering
Baie mooi en lekker plek.
Johan M - Mei 2021
Algehele gradering
Pragtige stil omgewing met 'n mooi uitsig.
Gerrit And Tanja F - Apr 2021
Algehele gradering
Fantastiese geriewe. Enige huurhuis met ’n skêr in die kombuis is volledig toegerus.
Johannes D - Jan 2021
Algehele gradering
Gerieflik, netjies, skoon huis in fantastiese omgewing.
Lizelle V - Des 2020
Algehele gradering
Dit was iets anders vir die siel.
Dorette D - Nov 2020
Algehele gradering
Heerlike rustige kuier in pragtige omgewing.
Anouschka B - Sep 2020
Algehele gradering
Fantasties.
Hennie L - Jan 2020
Algehele gradering
Baie netjies met baie mooi uitsigte!
Charles V - Des 2019
Algehele gradering
Excellent!
- Kapasiteit: 4 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Mountainweg 2958, Bettiesbaai, 7141, Wes-Kaap