+8

3 gaste

1 slaapkamer

2 beddens

1 badkamer

  • Slaapplek vir 3 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • 44 Bergroos Avenue, Still Bay, 6674, Wes-Kaap Sien kaart

Beskrywing

Bergrosie is 'n lieflike selfsorg-eenheid wat in die kusdorpie Stilbaai geleë is.

Dié oopplan-eenheid het 'n slaapkamer met 'n en suite-badkamer, 'n oopplan-sitarea en 'n kombuis. Die slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en die en suite-badkamer het 'n stort.

Die sitarea het 'n TV met sekere DStv-kanale, gemaklike rusbank en 'n enkelbed. Die kombuis is toegerus met 'n yskas-vrieskas, mikrogolf, tweeplaat-induksiestoof, eetgerei en breekware. 'n Ekstra enkelbed kan vir 'n kind onder 12 jaar bygevoeg word.

Dar is 'n draagbare braai beskikbaar. Die eiendom is 1, 2 km van die Goukourivier en 3, 6 km van die hoofstrand af.


Kamer-opset

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Stort, Toilet

Leefarea

1

1 x Kinderbed vir 1

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wassery naby
TV
DStv
Braai

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 29 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.9
Veiligheid
5.0
Gaste se hoogtepunte
Henriette V
Gesin met tieners
5.0
Rustig, veilig en gerieflik geleë. Baie netjies, veilig en vriendelike ontvangs. Gawe gasheer en gasvrou wat graag help en uit hul pad gaan om die ver...
Sien meer
Apr 2026
Lizette C
Gesin met tieners
5.0
Vriendelike gasheer. Baie netjies en skoon. Baie naby aan winkels. Ja, ons het baie lekker gebly!
Jul 2025
Hendrik V
Gesin met klein kinders
5.0
Very comfortable and nothing needed for our intended stay. The stay was perfect for what we needed it for and we will recommend the spo...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Mei 2025
Richard C
Saam met lewensmaat
4.8
Very nice stay. Nice, quiet, relaxing time was spoiled with chocolate and rusks. Location good, just missed an iron and hairdryer neede...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Feb 2026
Leon S
4.8
Bergrosie het my verwagtinge oortref. My verblyf by Bergrosie was baie goed. Baie goeie ontvangs gekry en gashere is baie vriendelik.
Mei 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Juanita Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 29

Op LekkeSlaap 9 jaar

Ligging

  • 44 Bergroos Avenue, Still Bay, 6674, Wes-Kaap
  • Gaste dink Bergrosie het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 650
per nag (plek vir 3)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 650
per nag (plek vir 3)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 650
per nag (plek vir 3)
Bespreek

44 Bergroos Avenue, Still Bay, 6674, Wes-Kaap

Sien kaart
  • Slaapplek vir 3 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGZkNTI0NDQxLTgwNDUtNDdhZC1iNTAxLWNjMjIwZWQ5YTkyZA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R650 per nag (plek vir 3) 29 5 1 5 44 Bergroos Avenue Still Bay 6674 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -34.354818451822 21.406495571136

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang