- Slaapplek vir 8 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - 49 Stander Street, Bergsig, George, 6529, Wes-Kaap Sien kaart
Beskrywing
Bergsig B&B is sentraal geleë in George en het sonkrag wat die meeste ligte en elektriese toestelle aanhou tydens beurtkrag. Die gastehuis is naby die lughawe, verskeie gholfbane, strande, restaurante, die Garden Route Mall, die middedorp, konferensiesentrums en die omliggende dorpe op die Tuinroete.
Daar is 3 kamers op die eerste verdieping. Die eerste slaapkamer het 'n koningingrootte-bed wat in 2 enkelbeddens omskep kan word en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en 'n wasbak. Die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens en 'n privaat, aparte badkamer met 'n bad, toilet en wasbak. Die derde slaapkamer het 'n koningingrootte-bed wat in 2 enkelbeddens omskep kan word en 'n en suite-badkamer langsaan met 'n stort, toilet en wasbak. Kamer 1 en 3 het elk 'n balkon met 'n pragtige uitsig.
Die vierde kamer is op die grondverdieping. Dit het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en wasbak. Daar is ook 'n klein kombuisarea in die kamer.
Kamers 1 en 2 kan ook saam as 'n selfsorg-eenheid bespreek word en kan die derde en/of vierde kamer ook bygevoeg word en op 'n selfsorgbasis.
Al die slaapkamers het 'n TV met Netflix, WiFi, 'n muurverwarmer, plafonwaaier, linne en badhanddoeke.
Die gemeenskaplike kombuis en sitkamer op die grondverdieping is ten volle toegerus met 'n yskas, stoof, mikrogolfoond, koffie- en teemaakgeriewe, eetgerei en breekware. Daar is ook 'n TV met Netflix.
Die gastehuis het veilige parkeerplek op die perseel.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.6/5
Lorraine Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 13
Op LekkeSlaap 6 jaar
Ligging
- 49 Stander Street, Bergsig, George, 6529, Wes-Kaap
- Gaste dink Bergsig B&B het ’n uitstekende ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
49 Stander Street, Bergsig, George, 6529, Wes-Kaap
Sien kaart- Slaapplek vir 8 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Teken in om by gunstelinge te voeg Teken in om gunstelinge te sien Teken in om besprekings te sien Teken in om Rewards te sien Teken in om profiel te sien Teken in om eiendomme te sien Welkom terug!
Gasteprofiel bestaan reeds
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken in of registreer om eiendomme by jou gunstelinge te voeg Teken in of registreer om toegang tot jou gestoorde eiendomme te kry Teken in of registreer om toegang tot jou besprekingsgeskiedenis te kry Teken in of registreer om toegang tot jou LekkeSlaap Rewards te kry Teken in of registreer om toegang tot jou profielbesonderhede te kry Teken in of registreer om toegang tot jou eiendomme te kry Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang