LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Bergsig B&B | LekkeSlaap
+26

Bergsig B&B

Selfsorg

Opsomming van Resensie

4.4 uit 5van 5 resensies vir Bergsig B&B
Netheid
4.2/5
Diens
4.2/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.0/5
Nicola E - Jan 2022
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
2/5
Nicola E
Saam met eggenoot / lewensmaat

Het goed gekuier.

Sal die eenhede waarin ons geslaap het, wel nie as self-catering beskou nie.

Bergsig B&B se terugvoer

Dankie vir jou terugvoer Nicola

Bergsig B&B
Ian L - Jan 2022
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ian L
Enkelreisiger

Uitstekende diens en lekker oornagplek.

Ekstra moeite gedoen om te akkommodeer en seker te maak als is reg.

Bergsig B&B se terugvoer

Baie dankie vir jou terugvoer Ian. Hoop ons kan jou weer akkommodeer in die toekoms.

Bergsig B&B
Andre L - Des 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Andre L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lekker rustig en sentraal.

Waarde vir geld teen die spesiale prys. Was bereid om te help met spesiale reëlings.

Bergsig B&B se terugvoer

Dankie Andre, bly ons kon help.

Bergsig B&B
Lourens C - Jan 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lourens C
Gesin met klein kinders

Ons het heerlik gekuier.

Die kombuis-, slaap-, TV-, en braaigeriewe het aan al ons behoeftes voldoen. Ons is met gulhartige gasvryheid deur die gasvrou ontvang. Die verblyfplek is in 'n veilige area geleë en ons motors was ook veilig toegesluit.

Bergsig B&B se terugvoer

Baie dankie Lourens. Dit was lekker om julle te kon huisves.

Bergsig B&B
Deidre F - Des 2019
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Deidre F
Gesin met klein kinders

Gemaklik en huislik.

Bergsig BnB het 'n lekker gemaklike en huislike gevoel.Die ligging is uitstekend, veral vir mense wat George nie baie goed ken nie.

Bergsig B&B se terugvoer

Dankie vir jou terugvoer Deidre.

Bergsig B&B
Vanaf
R700
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R700
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R700
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Standerstraat 49, Bergsig, George, 6529, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAQ6IoQYYtQcV2axDjHC6cBjmPrYfMrl1V4JaboC3LJbABgoQFsG?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R700  per nag (plek vir 2) 5 5 1 5 49 Stander Street Bergsig 6529 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -33.959738331205 22.485469548603
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!