+30

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 139 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.8
Veiligheid
4.9
Christa L
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Mrt 2026

Vir die nag se slaap en verblyf was alles in plek. Mooi skoon. Perfek vir die nag se slaap.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lizelle L
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2026

Rustig en veilige area het vir seker dat ons ons kuier geniet. Baie lekker gebly. Vriendelike diens onthou. Hou baie van die area, rustig en veilig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Hanno V
1 nag Gesin met tieners
5.0
Feb 2026

Baie dankie, Berlin het heerlik gebly. Baie lekker gebly en 'n rustige area naby alles.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Dalene B
Kort verblyf
5.0
Jan 2026

Cristene het uit haar pad gegaan om items wat ek daar vergeet het by my te kry. Baie gelukkig sal vir seker weer daar bly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Michelle C
1 nag
4.0
Mrt 2026

Vriendelik. Baie vriendelik, maar nie skoon nie.

Netheid
3.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0

Charmaine S
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Des 2025

Gerieflike oorslaap. Netjiese verblyf. Gerieflik vir 'n aand se oorslaap.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Amanda P
1 nag Gesin met tieners
5.0
Nov 2025

Goeie waarde vir jou geld. Ek bly gereeld oor in Bethlehem en die plekkie is sover die beste, als wat jy nodig het en meer, dankie julle is uitstekend.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Hennie W
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2025

Gerieflik en alles voorsien. Alles wat nodig is. Lekker gebly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Amanda P
1 nag Gesin met tieners
5.0
Jul 2025

Uitstekend en netjies. My gunsteling plekkie om te oornag, naby die mall, skoon en netjies, als wat 'n mens nodig het. Diens uitstekend, baie dankie, julle sien my beslis weer.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jahn-marie M
1 nag Gesin met tieners
5.0
Jul 2025

Fantastiese diens. Fantastiese diens. Het laat die aand gearriveer en ons is hartlik verwelkom. Skoon en netjies met alles wat ons nodig gehad het.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Christine Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 139

Op LekkeSlaap 7 jaar

Vanaf R700
10 % AF
R 700 R 630
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf R700
10 % AF
R 700 R 630
per nag, vir 2 mense
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf R700
10 % AF
R 700 R 630
per nag, vir 2 mense
Bespreek

4 Oranje Street, Jordania, Bethlehem, 9701, Vrystaat

Sien kaart
  • Slaapplek vir 10 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 09:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA192285ee20c512746c84a3743dd7731970be89d9bc5243a2df9abbe55628dfd24557c87dbc62f345936d54ed976055371194?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R700 nouVanaf R630 per nag, vir 2 mense 139 5 1 5 4 Oranje Street Jordania 9701 Vrystaat 021 201 8901 14:00-23:00 09:00 -28.246238152743 28.31605769469

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang