LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Berlin | LekkeSlaap
+30

Berlin

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 44 resensies vir Berlin
Netheid
5.0/5
Diens
4.9/5
Ligging
4.9/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.9/5
Kees L - Nov 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Kees L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Mooi ruim, skoon, netjies verblyf met vriendelike ontvangs.

Die gastehuis was baie aangenaam, ons het rustig en lekker geslaap.

Franna C - Okt 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Franna C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Skoon, netjies, privaat

Ons het lekker gekuier, geeet en geslaap! Geriewe is van hoogstaande gehalte. Die motorhuis aan die voorkant is groot (en hoog) genoeg vir ons Quantum 10 sitplek bus gewees! Ons sal sekerlik weer by Berlin kom kuier!

Mariana B - Okt 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mariana B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ruim, modern en uiters skoon. Gerieflik ingerig

Eienaar is uiters professioneel en vriendelik. Ons gaan verseker weer daar oorslaap as ons Clarens besoek.

Sanet P - Mrt 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sanet P
Gesin met klein kinders

Uiters netjies.

Skoon, rustige omgewing.

Monique V - Mrt 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Monique V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie skoon en netjies.

Al die ekstras wat gegee is, is baie oulik.

Thandeka M - Mrt 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Thandeka M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Comfortable.

Room was perfect so clean. Everything we needed was there. No air-condition, however, fan. They even made provision for load shedding. I loved how I was kept informed about my booking and even upon departure. You deserve a high 5, Berlin.

Sascha K - Jan 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sascha K
Gesin met klein kinders

Baie waarde vir geld.

'n Fantastiese blyplek - sal beslis weer terugkom as ek weer deurry.

Dié resensie is vertaal,kliek hierom die oorspronklike weergawe te sien.

Great value for money.

Great place to stay - would definitely return when passing through again.

Jy lees die oorspronklike resensie,kliek hierom die vertaalde weergawe te sien.

Zozo M - Jan 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Zozo M
Saam met eggenoot / lewensmaat

The place is amazing.

There is everything you need. From an iron, to fridge, microwave, dishes. An amazing shower. One thing I am particular about is the bathroom. this one was perfect, spacious even.

Michelle J - Jan 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Michelle J
Gesin met klein kinders

Ruim en netjies.

Netjiese en ruim kamer in 'n rustige buurt. Ons sal beslis weer oorslaap.

Stefan A - Jan 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Stefan A
Gesin met klein kinders

Affordable accommodation in a quiet neighbourhood.

Unit was very clean and well maintained. Good value for money.

Hendrik M - Des 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hendrik M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustig, netjies en alles wat nodig is vir 'n aangename verblyf.

Sal weer hier tuisgaan die geleentheid hom voordoen. Beveel Berlin aan sonder huiwering.

Sophia L - Des 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Sophia L
Gesin met klein kinders

Skoon en gerieflik.

Skoon verblyf, redelik naby eetplekke geleë. Baie goeie waarde vir geld.

Werner V - Des 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Werner V
Gesin met klein kinders

Netjies, veilig en rustig.

Baie netjies, skoon en modern. Rustige woonbuurt. Waarlik waarde vir geld.

Amelia B - Des 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Amelia B
Gesin met tieners

Rustig.

Baie netjies en skoon en het regtig lekker geslaap. Sal weer van hulle gebruik maak en vir ander aanbeveel.

Loodt W - Des 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Loodt W
Gesin met klein kinders

Fantasties.

Ons sal weer terugkom. Dankie.

Sophia L - Des 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sophia L
Gesin met klein kinders

Netjies, met als wat jy kan benodig.

Baie netjiese verblyf, skoon met alles wat mens benodig vir 'n nag se verblyf.

Jacqie V - Des 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jacqie V
Gesin met klein kinders

Gesellig, veilig en beslis waarde vir geld.

Vriendelike diens,veilige omgewing, netjiese kamer.

Denver C - Nov 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Denver C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Eenvoudig, netjies, lekker privaat.

Alle verwagtinge oortref.

Molla K - Okt 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Molla K
Gesin met tieners

Heerlik gebly.

Ons gaan vir seker elke keer daar bly.

Pj V - Okt 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Pj V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie mooi, modern, netjies en gerieflik.

Ons was vir 'n lang ruk opgewonde om Berlin en Bethlehem te besoek. Dit was nog beter as wat ons kon verwag! Berlin is baie mooi, modern, netjies en gerieflik. Dit was definitief waarde vir geld! Uitstekend! Selfs klein fyn besonderhede is aangespreek - kwailiteit en verskeidenheid koffie- en teegeriewe, puik! Ons het baie welkom en selfs glans gevoel toe ons in stap en tydens ons hele besoek by Berlin. Ons sal Berlin definitief weer besoek! Hoopelik in die nabye toekoms. Baie dankie.

Magdel J - Sep 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Magdel J
Gesin met klein kinders

'n Pragtige goed ingerigte plekkie in 'n rustige stil area.

Dit is 'n skoon plekkie, goed ingerig met alles wat mens nodig het. Dis in 'n rustige area. Ek beveel Berlin beslis aan!

Avril G - Sep 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Avril G
Gesin met klein kinders

Puik en netjies! Lieflike plekkie.

Sal enige gesin of familie aanbeveel. Lieflike plekkie vir oornag. Puik diens.

Santjie H - Sep 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Santjie H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie lekker gebly by Berlin.

Die kamer is netjies, skoon en ruim, met vriendelike ontvangs. Dit is ook lekker sentraal. Sal beslis weer daar gaan oornag.

Ta B - Sep 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ta B
Saam met vriende

Waarde vir geld.

Ek en my dogter het gedeel met my vriendin en haar dogter gedurende Super 8 hokkie. Die ligging was perfek, die netheid en waarde vir geld was fantasies en sal beslis weer gebruik maak en ook aanbeveel.

Elzet S - Sep 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elzet S
Saam met vriende

Professioneel.

Absoluut waarde vir jou geld. Baie dankie vir jou omgee en presiese aanwysings. Dit word opreg waardeer.

Andre J - Sep 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Andre J
Gesin met klein kinders

Het baie lekker gebly in rustige omgewing.

Het baie lekker gebly, omgewing is rustig en stil, en goed geleë om maklik by winkels uit te kom. Was 'n ruim wooneenheid met genoeg spasie vir ons gesin en die koffie en beskuit was 'n lekker bederf. Sal beslis weer daar bly as ons in omgewing is.

Lele T - Aug 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lele T
Saam met vriende

We had an amazing stay at Berlin.

What a wonderful stay we had at Berlin. Thanks to Lindi for the warm welcome. We had a great stay. Thanks for the tea and rusks and for also assisting with extra blankets. Looking forward to coming back again.

Wimpie L - Aug 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Wimpie L
Saam met eggenoot / lewensmaat

'n Veilige, skoon netjiese plekkie.

Baie vriendelike ontvangs. Baie netjiese, skoon, lekker plek. Sal enige tyd weer daar bly en dis baie bekostigbaar.

Johan D - Jul 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan D
Saam met vriende

Dit was baie aangenaam om by Berlin te oornag, en ons sal dit definitief aanbeveel.

Baie dankie Lindi vir die vriendelike ontvangs, ons het heerlik geslaap, dankie vir die verwarmer wat aangeskakel was toe ons in instap, en die ekstra komberse. Baie dankie Lindi vir die moeite wat jy gedoen het om my selfoon wat ek daar vergeet het aan te stuur, die ekstra myl word opreg waardeer. Ons wou baie graag op ons terug reis weer by jou aangedoen het, maar met die onverwagse siekte in ons geselskap wat ons genoop het om dringend Pretoria toe moes gaan, het ons reisreëlings noodgedwonge verander. Ons wens jou net die beste toe met jou selfsorg-eenhede.

Antoinette O - Jul 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Antoinette O
Gesin met tieners

Netjies, gerieflik, baie vriendelike gasvrou. Sal beslis weer daar bly!

Sien sterre.

Coetzee F - Jul 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Coetzee F
Gesin met klein kinders

Dit was 100% wat ons gesoek het.

Ons is baie vriendelik ontvang. Die woonarea was baie modern, skoon en netjies en ons het heerlik oornag. Sal definitief weer daar oorbly!

Marlene P - Jun 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Marlene P
Gesin met tieners

Gerieflike verblyf en vriendelik ontvang.

Ons het lekker gebly. Vriendelik ontvang. Baie dankie.

Chantél S - Jun 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chantél S
Gesin met klein kinders

Was heerlik en rustig.

Berlin is 'n wonderlike akkommodasie. Dis baby die wonderlikste natuurparkie met pragtige uitsigte. Dit is veilig en baie rustig. Regtig die moeite werd.

Lize B - Jun 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lize B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Goeie waarde vir geld.

Ons het wel net die aand daar oorgeslaap en is vroeg die oggend uit, maar baie netjiese kamer met alles wat ons nodig gehad het. Lekker naby die skool en mense was baie vriendelik.

Elmarie M - Jun 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elmarie M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Vriendelike ontvangs, netjies en gerieflike verblyf.

Gerieflike akkommodasie. Vriendelike ontvangs. Eenheid baie netjies en voldoen aan ons behoeftes 100%.

Soenel N - Mei 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Soenel N
Gesin met klein kinders

Waarde vir geld.

Baie skoon en smaakvol. Vriendelike verwelkoming. Gaan vir seker weer oornag.

Lizbe K - Mei 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lizbe K
Saam met vriende

Uitstekende persoonlike diens!

Ons is op kort kennisgewing gehelp. Ons inkloktyd was in die middel van die nag (uit nood) en steeds was alles gereed en in plek. Baie dankie!

Adre O - Apr 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Adre O
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie netjiese, veilige en rustige verblyf!

Ons is baie vriendelik ontvang. Het heerlik geslaap in rustige omgewing. Plekkie is baie netjies en skoon, sal weer terugkom!

Elmarie M - Apr 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elmarie M

Berlin was 'n wonderlike oornagfasiliteit.

Baie netjies en baie vriendelik ontvang.

Irene O - Apr 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Irene O
Gesin met tieners

Heerlik.

Baie sentraal geleë. Ons het baie lekker geslaap. Die koffie, tee en beskuit was 'n welkome verrassing! Sal hulle beslis aanbeveel.

Timmy V - Apr 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Timmy V
Gesin met tieners

Netjies.

Ons het lekker gebly. Baie dankie.

Venessa R - Mrt 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Venessa R
Gesin met klein kinders

Mooi en skoon plekkie!

Hierdie is ons nuwe oorslaap-stop op pad Bloem toe en weer terug. Die plek is ruim, netjies en skoon. Lindy en haar man was van groot hulp veral met die storms daai nag. Al het ek geweet daar is nie 'n afdak vir ons voertuig nie, het hulle vir ons 'n plan gemaak met ons voertuig. My seuntjie het so lekker gespeel met hulle kinders en wou sommer vroeg die volgende oggend hulle gaan wakkerklop om verder te speel. Baie dankie vir 'n baie mooi plekkie, Lindy! Sien gou weer. P.S. Jammer oor die inpak van die kussing!

Berlin's terugvoer

Hi Vanessa,
Baie dankie. Dit was net 'n plesier om julle hier te hê. Julle is altyd welkom.

Berlin
Alida Springhorn 2 - Mrt 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Alida Springhorn 2
Gesin met tieners

Ons het baie lekker gebly.

Baie dankie aan Berlin. Ons het baie lekker gebly. Ons sal weer by Berlin bespreek.

Berlin's terugvoer

Dankie Alida dit was lekker om jul hier te hê.
Groete,
Berlin

Berlin
Elzette S - Mrt 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elzette S

Pragtig, als wat jy nodig het in een plek en naby aan winkels, ens.

Ons het heerlik gebly, dit was ons halfweg stop tussen die Noord-Kaap en Durban. Lindy het uit haar pad uit gegaan om ons verblyf met twee klein kindertjies so gemaklik moontlik te maak! Ons beveel hierdie verblyf sterk aan vir enige iemand!

Berlin's terugvoer

Dankie Elzette julle is altyd welkom. Groete Berlin .

Berlin
Vanaf R550
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R550
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R550
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
Voorkeurvennoot
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Oranjestraat 4, Jordania, Bethlehem, 9701, Vrystaat
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA192285ee20c512746c84a3743dd7731970be89d9bc5243a2df9abbe55628dfd24557c87dbc62f345936d54ed976055371194?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R550  per nag (vir 2 persone) 44 5 1 5 4 Oranje Street Jordania 9701 Vrystaat 086 999 0018 14:00-23:00 09:00 -28.246238152743 28.31605769469
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!