+37
Selfsorg in Wes-Rand

Berlouri Guest House

Merino
Vanaf
Vanaf R 1 050
per nag (plek vir 2)
  • Plek vir 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Kamer in Gastehuis/B&B
  • Dubbelbed
  • Lees meer
1 Beskikbaar
Bespreek
Beskrywing

Hierdie kamers het elk 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, bad, toilet en wasbak. Die kamers het lugversorging, 'n mikrogolf, yskassie, tee- en koffiemaakgeriewe, breekware en eetgerei.

Oorsig van kamer/eenheid
1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

En suite

2

1 x Dubbelbed

Bad, Stort, Toilet

Tariewe

Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Lugversorging
Volledige kombuis
Braai
Badkamer
Noodsaaklike toiletware
Buitelug
Braai
Stoep/Binnehof
Kombuis & eetkamer
Yskassie
Braai
Yskas
Volledige kombuis
Parkeerplek & toegang
Privaat ingang
Temperatuurbeheer
Lugversorging
Waaier
Prys sluit in

Self sorg ,En-suite Kamer met lugversorging. Privaat stoep met braaigeriewe, kroegyskas en toegeruste koffiestasie , ruim badkamer met stort en bad. Gebruik van gemeenskaplike leef area met toegeruste kombuis, eet- en sitkamer. Veilige parkering met afstandbeheerde hek vir gerieflike toegang en veiligheid.

Huisreëls

Musiek of harde geraas word nie op die perseel toegelaat nie.

Kansellasiebeleid - Toegeeflik
Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
Meer as 24 uur voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Minder as 24 uur voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Dorper
Vanaf
Vanaf R 1 150
per nag (plek vir 2)
  • Plek vir 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Kamer in Gastehuis/B&B
  • Dubbelbed
  • Lees meer
1 Beskikbaar
Bespreek
Beskrywing

Dorper is 'n gerieflike, ruim kamer met 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort en bad. Daar is lugversorging, 'n yskas, mikrogolfoond, koffiestasie en eetgerei vir 2 gaste. Dorper het sy eie privaat braai-area met 'n uitsig op die Magaliesberg. Gaste kan gerus van die gemeenskaplike, ten volle toegeruste kombuis en sitkamer met DStv gebruik maak. Dit is stapafstand vanaf die plaasdam waar gaste kan hengel en die verskillende diere op die plaas kan sien. Veilige parkeerplek is beskikbaar.

Oorsig van kamer/eenheid
1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Badkamer

Bad, Stort, Toilet

Tariewe

Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Lugversorging
Volledige kombuis
Braai
Buitelug
Braai
Kombuis & eetkamer
Braai
Yskas
Volledige kombuis
Mikrogolfoond
Temperatuurbeheer
Lugversorging
Prys sluit in

Selfsorg ,En-suite kamer met lugversorging.Privaat stoep met braai geriewe,Kroegyskas en toegeruste koffiestasie ,Ruim badkamer met stort en bad. Gebruik van gemeenskaplike leefarea met toegeruste kombuis, eet -en sitkamer. Veilige parkering met afstandbeheerde hek vir gerieflike toegang en veiligheid.

Huisreëls

Musiek of harde geraas word nie op die perseel toegelaat nie.

Kansellasiebeleid - Toegeeflik
Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
Meer as 24 uur voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Minder as 24 uur voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Bonsmara
Vanaf
Vanaf R 1 150
per nag (plek vir 2)
  • Plek vir 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Kamer in Gastehuis/B&B
  • Enkelbed of 3/4-bed
  • Lees meer
1 Beskikbaar
Bespreek
Beskrywing

Bonsmara is 'n gerieflike kamer met 2 gemaklike enkelbeddens e en 'n moderne en suite-badkamer met 'n bad en stort. Daar is ook lugversorging, 'n yskas, mikrogolfoond en 'n koffiestasie, sowel as 'n privaat braai-area met 'n uitsig op die Magaliesberg. Gaste kan gerus van die ten volle toegeruste kombuis en 'n sitkamer met DStv gebruik maak. 'n Alarmstelsel is beskikbaar. Ontbyt is teen 'n ekstra koste beskikbaar.

Oorsig van kamer/eenheid
1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Badkamer

Bad, Stort

Tariewe

Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Lugversorging
Volledige kombuis
Braai
Buitelug
Braai
Stoep/Binnehof
Kombuis & eetkamer
Braai
Yskas
Volledige kombuis
Temperatuurbeheer
Lugversorging
Prys sluit in

Selfsorg ,En-suite kamer met lugversorging.Privaat stoep met braai geriewe,Kroegyskas en toegeruste koffiestasie ,Ruim badkamer met stort en bad.Gebruik van gemeenskaplike leefarea met toegeruste kombuis, eet en sitkamer.Veilige parkering met afstandbeheerde hek vir gerieflike toegang en veiligheid.

Huisreëls

Musiek of harde geraas word nie op die perseel toegelaat nie.

Kansellasiebeleid - Toegeeflik
Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
Meer as 24 uur voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Minder as 24 uur voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Gesinsuite
Vanaf
Vanaf R 1 850
per nag (plek vir 4)
  • Plek vir 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Alleenstaande Eenheid
  • Dubbelbed
  • Lees meer
1 Beskikbaar
Bespreek
Beskrywing

Dié gesinsuite het slaapplek vir 4 gaste. Die eerste slaapkamer het 'n dubbelbed, en die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens. Die eenheid het 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en toilet. Die eenheid is met 'n yskassie en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Groot stoep met braaigeriewe.

Oorsig van kamer/eenheid
2 Slaapkamers 2 Badkamers

Slaapkamer

En suite

2

1 x Dubbelbed

Stort, Toilet

Slaapkamer

En suite

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Stort, Toilet

Tariewe

Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Lugversorging
Volledige kombuis
Braai
Badkamer
Noodsaaklike toiletware
Buitelug
Braai
Stoep/Binnehof
Kombuis & eetkamer
Yskassie
Braai
Yskas
Volledige kombuis
Parkeerplek & toegang
Privaat ingang
Temperatuurbeheer
Lugversorging
Waaier
Prys sluit in

Selfsorg , En-suite 2 slaapkamer eenheid met lugversorging.Privaat stoep met braai geriewe,Kroegyskas en toegeruste koffiestasie ,Ruim badkamer met stort .Gebruik van gemeenskaplike leefarea met toegeruste kombuis, eet en sitkamer.Veilige parkering met afstandbeheerde hek vir gerieflike toegang en veiligheid.

Huisreëls

Musiek of harde geraas word nie op die perseel toegelaat nie.

Kansellasiebeleid - Toegeeflik
Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
Meer as 24 uur voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Minder as 24 uur voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
Vanaf R 1 050
per nag (plek vir 2)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

R560, Hekpoort, 1790, Gauteng

Sien kaart
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Slaapplek vir 10 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 12:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00

Partner

Dié plek bied ekstra voordele aan LekkeSlaap Rewards-lede.
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA783ebb3c12e19f53c4201bb32225fcc3031fc2665bbd5b69405acdf46486c3f20c7f93c33205b7e69db37faf563505c8eb46?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 050 per nag (plek vir 2) 36 5 1 5 R560 Hekpoort 1790 Gauteng 021 201 8901 12:00-18:00 10:00 -25.899781957577 27.594937231261

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang