+50
Gastehuis in Colesberg

Berry Hill Guesthouse

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 355 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.7
Veiligheid
4.7
Lorinda B
1 nag
5.0
Mei 2026

Baie lekker. Baie lekker warm geslaap.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Naomi P
1 nag Gesin met tieners
5.0
Mei 2026

Perfect stop over. Veilige, netjiese plekkie, perfek vir net oorslaap en weer gaan die volgende dag. Goed toegerus met alles wat jy benodig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lorinda B
1 nag Gesin met tieners
5.0
Mei 2026

Het slegs 1 nag geslaap om uit te rus vir die volgende dag se terugrit huis toe. Baie lekker oornag na 'n lang dag op die pad.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

084 293 4748 V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2026

Sal beslis weer gaan. Puik plek, skoon en netjies, en baie rustig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Charle V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2026

Lekker geslaap. Ja, ek het lekker geblê.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Janie B
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Apr 2026

Cozy en sentraal. Lieflike verblyf met alles wat ons nodig gehad het.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ta B
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2026

Lekker gebly, sal weer daar oorslaap. Lekker gebly, baie spasie en skoon en netjies.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

De Wet V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2026

Super lekker geslaap. Die is 'n super kamer en baie goeie waarde vir geld. Die jong dame het gesê dit is 'n budget kamer, maar dit is glad nie. Net goeie waarde.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Theuns B
1 nag Besigheidsreis
5.0
Apr 2026

Rustig, gemaklik. Vriendelik ontvang. Lekker nagrus. Sal weer daar oorslaap.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Basie V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2026

Uitstekende waarde vir jou geld. Baie skoon en netjies, daar was 'n kanselasie en ons is na 'n stiller kamer geskuif. Het reeds vir my trip terug weer geboek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Helene Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 355

Op LekkeSlaap 3 jaar

Vanaf
R 550
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 550
per nag, vir 2 mense
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 550
per nag, vir 2 mense
Bespreek

14 Ventershoek Street, Colesberg, 9795, Noord-Kaap

Sien kaart
  • Slaapplek vir 18 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 09:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAe40a6dce17b1fc85d42dafa9143dace7da98b30726473f90d682e9e5a369358dd2cf4e2e87599ae37f0691688498e81d87a1?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R550 per nag, vir 2 mense 355 5 1 5 14 Ventershoek Street Colesberg 9795 Noord-Kaap 021 201 8901 14:00-21:00 09:00 -30.7250453 25.0960604
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang