+50
Gastehuis in Colesberg

Berry Hill Guesthouse

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 340 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.7
Veiligheid
4.7
Riaan V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2026

Very nice and convenient. Easily accessible from the highway. Neat. Friendly service.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Liani N
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2026

Hawe vir 'n moeë siel. Die plekkie is baie goed ingerig. Baie skoon en netjies. Die gasvrou het ons na 'n beter kamer geskuif wat nie so op die pad was nie, so ons het 'n heerlike rustige nag gehad sonder om die verkeer te hoor. So dankbaar vir haar.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Shanene G
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Apr 2026

Perfek vir 'n vinnige oorslaap. Kamer was perfek vir 'n vinnige paar ure se oorslaap. Badkamer se stort was genoeg waterdruk en die beddens was baie gemaklik en warm. Daar was 'n wag in die nag wat mens net daai rustigheid gee vir 'n onbekende area. Hy het ons ook mooi gehelp met die hek toe ons in die oggendure vertrek het.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Irene T
1 nag
5.0
Mrt 2026

Perfect great value for money. Thank you for an amazing stay.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Poppie M
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2026

Was heerlik en baie rustig. Ja, baie beslis het ons dit geniet.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Francois D
1 nag Gesin met tieners
5.0
Mrt 2026

Heel rustig. Baie lekker gebly. Dit was ideaal vir my en my tiener dogter as 'n halfpad oorslaap tussen Uniondale en Pretoria.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Rentia C
1 nag
5.0
Mrt 2026

Ideale halfpad oornag plekkie. Netjies, gemaklik. Vriendelike ontvangs. Baie lekker, dankie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Constance P
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2026

Netjies, gerieflik, skoon en ruim. Ook 'n baie gasvrye eienares. Dit was 'n heerlike oornagplekkie - mooi en netjies ingerig. Baie lekker geslaap en ja - die mikrogolf oondjie het ook handig ingekom. Werklik 'n oulike plekkie! Naby aan restaurante. Baie dankie weereens - vir die vriendelike ontvangs wat ons gehad het en die puik reëlings. Ons het heerlik gebly en geslaap!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Botes G
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2026

Perfek vir oorslaap op 'n lang reis. Die plekkie is ruim en netjies. Lekker stil area.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Errol H
1 nag
5.0
Mrt 2026

Dit was rustig en lekker skoon en netjies. Dankie, ek het lekker gebly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Helene Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 340

Op LekkeSlaap 3 jaar

Vanaf
R 550
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 550
per nag, vir 2 mense
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 550
per nag, vir 2 mense
Bespreek

14 Ventershoek Street, Colesberg, 9795, Noord-Kaap

Sien kaart
  • Slaapplek vir 18 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 09:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAe40a6dce17b1fc85d42dafa9143dace7da98b30726473f90d682e9e5a369358dd2cf4e2e87599ae37f0691688498e81d87a1?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R550 per nag, vir 2 mense 340 5 1 5 14 Ventershoek Street Colesberg 9795 Noord-Kaap 021 201 8901 14:00-21:00 09:00 -30.7250453 25.0960604
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang