Berry Hill Guesthouse

Gastehuis

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 273 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.7
Veiligheid
4.7
Robert D
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2025

Baie geniet, baie sentraal geleë van eetplekke in die omgewing. Ons het dit geniet om daar oor te slaap. Helen was baie vriendelik, sal Berry Hill aanbeveel as mense wil oornag.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Leoni S
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Nov 2025

It felt like heaven on earth! This is an oasis in a desert! It was cold and raining when we arrived. Our room was nice and warm. Very clean. Ample coffee, tea, sugar and creamer. Our hostess was friendly and we felt at home.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Nicolene V
1 nag
5.0
Nov 2025

Absoluut lekker verby. Was een lekker nagrus.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Robert D
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2025

Helen, ons gasvrou, was baie vriendelik, al. Baie lekker gebly binne loopafstand van eetplekke.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Justin Peter D
1 nag
5.0
Nov 2025

Peaceful. It was and will always be the best place to pick when travelling to and from Cape Town. The handover was clean, neat and correct.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Minnilize H
1 nag
5.0
Nov 2025

Stay is amazing enough to return and book for the return trip. Stay was amazing and easy to find. The host was friendly and helpful. Beds were clean and comfortable. It was only one night but I will return.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Carel L
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2025

Ons het net oornag daar, maar baie lekker geslaap. Dit is regtig 'n goeie oornagplek, die gasheer is baie behulpsaam.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Susan M
1 nag
5.0
Okt 2025

Uitstekend. Netjies en skoon, vriendelike ontvangs.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Susan M
1 nag
5.0
Okt 2025

Voortreflik. Baie netjies en skoon, hartlike ontvangs.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Wynarda V
1 nag Saam met vriende
5.0
Okt 2025

Waarde vir geld. Het voldoen aan al ons behoeftes. Sal beslis weer daar oornag. Baie netjies en skoon. Gasvrou is baie vriendelik en behulpsaam. Die plek het alles wat jy benodig vir 'n nag se oorslaap. Heerlik gestort. Lekker naby aan die restaurante.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Helene Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 273

Op LekkeSlaap 2 jaar

Vanaf
R 550
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 550
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 550
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 14 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: 14 Ventershoek Street, Colesberg, 9795, Noord-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAe40a6dce17b1fc85d42dafa9143dace7da98b30726473f90d682e9e5a369358dd2cf4e2e87599ae37f0691688498e81d87a1?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R550 per nag, vir 2 mense 273 5 1 5 14 Ventershoek Street Colesberg 9795 Noord-Kaap 021 201 8901 14:00-21:00 09:00 -30.7250453 25.0960604
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang