+50
Gastehuis in Colesberg

Berry Hill Guesthouse

  • Slaapplek vir 18 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • 14 Ventershoek Street, Colesberg, 9795, Noord-Kaap Sien kaart

Beskrywing

Berry Hill Guesthouse is 'n familiegedrewe instansie halfpad tussen Johannesburg en Kaapstad in Colesberg, langs die N1, geleë. Dit is ook naby 'n paar restaurante.

Elkeen van die 3 kamers is gerieflik gemeubileer. Daar is 2 gesinskamers met 'n dubbelbed en 2 enkelbeddens. 'n Dubbelkamer is ook beskikbaar. Elke kamer is met koffie- en teemaakgeriewe en 'n yskassie toegerus en het 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en 'n wasbak. Elke kamer het 'n privaat ingang en toegang tot gratis WiFi.

Die gastehuis beskik oor 2 braai-areas op die grasperk. Gaste moet vooraf met die bestuurder reël om daarvan gebruik te maak. Veilige parkeerplek op die perseel word voorsien. Ontdek die beste van Colesberg met 'n wye verskeidenheid van plaaslike besienswaardighede.


Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 354 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.7
Veiligheid
4.7
Gaste se hoogtepunte
Naomi P
Gesin met tieners
5.0
Perfect stop over. Veilige, netjiese plekkie, perfek vir net oorslaap en weer gaan die volgende dag. Goed toegerus met alles wat jy benodig.
Mei 2026
Lorinda B
Gesin met tieners
5.0
Het slegs 1 nag geslaap om uit te rus vir die volgende dag se terugrit huis toe. Baie lekker oornag na 'n lang dag op die pad.
Mei 2026
084 293 4748 V
Saam met lewensmaat
5.0
Sal beslis weer gaan. Puik plek, skoon en netjies, en baie rustig.
Apr 2026
Charle V
Saam met lewensmaat
5.0
Lekker geslaap. Ja, ek het lekker geblê.
Apr 2026
Janie B
Gesin met klein kinders
5.0
Cozy en sentraal. Lieflike verblyf met alles wat ons nodig gehad het.
Apr 2026

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Helene Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 354

Op LekkeSlaap 3 jaar

Ligging

  • 14 Ventershoek Street, Colesberg, 9795, Noord-Kaap
  • Gaste dink Berry Hill Guesthouse het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 550
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 550
per nag, vir 2 mense
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 550
per nag, vir 2 mense
Bespreek

14 Ventershoek Street, Colesberg, 9795, Noord-Kaap

Sien kaart
  • Slaapplek vir 18 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 09:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAe40a6dce17b1fc85d42dafa9143dace7da98b30726473f90d682e9e5a369358dd2cf4e2e87599ae37f0691688498e81d87a1?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R550 per nag, vir 2 mense 354 5 1 5 14 Ventershoek Street Colesberg 9795 Noord-Kaap 021 201 8901 14:00-21:00 09:00 -30.7250453 25.0960604
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang