+50
Gastehuis in Colesberg

Berry Hill Guesthouse

  • Slaapplek vir 18 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • 14 Ventershoek Street, Colesberg, 9795, Noord-Kaap Sien kaart

Beskrywing

Berry Hill Guesthouse is 'n familiegedrewe instansie halfpad tussen Johannesburg en Kaapstad in Colesberg, langs die N1, geleë. Dit is ook naby 'n paar restaurante.

Elkeen van die 3 kamers is gerieflik gemeubileer. Daar is 2 gesinskamers met 'n dubbelbed en 2 enkelbeddens. 'n Dubbelkamer is ook beskikbaar. Elke kamer is met koffie- en teemaakgeriewe en 'n yskassie toegerus en het 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en 'n wasbak. Elke kamer het 'n privaat ingang en toegang tot gratis WiFi.

Die gastehuis beskik oor 2 braai-areas op die grasperk. Gaste moet vooraf met die bestuurder reël om daarvan gebruik te maak. Veilige parkeerplek op die perseel word voorsien. Ontdek die beste van Colesberg met 'n wye verskeidenheid van plaaslike besienswaardighede.


Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 329 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.7
Veiligheid
4.7
Gaste se hoogtepunte
Constance P
Saam met lewensmaat
5.0
Netjies, gerieflik, skoon en ruim. Ook 'n baie gasvrye eienares. Dit was 'n heerlike oornagplekkie - mooi en netjies ingerig. Baie lekker geslaap en j...
Sien meer
Mrt 2026
Botes G
Saam met lewensmaat
5.0
Perfek vir oorslaap op 'n lang reis. Die plekkie is ruim en netjies. Lekker stil area.
Mrt 2026
Errol H
5.0
Dit was rustig en lekker skoon en netjies. Dankie, ek het lekker gebly.
Mrt 2026
Dries L
5.0
Lekker en gemaklik, ideaal vir oorslaap tydens reis. Gemaklik en vriendelike ontvangs. Lekker oorslaap plekkie.
Mrt 2026
Dorie F
Saam met lewensmaat
5.0
Gasvrou was baie vriendelik en die plekkie is baie skoon. Baie skoon en netjies.
Mrt 2026

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Helene Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 329

Op LekkeSlaap 3 jaar

Ligging

  • 14 Ventershoek Street, Colesberg, 9795, Noord-Kaap
  • Gaste dink Berry Hill Guesthouse het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 550
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 550
per nag, vir 2 mense
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 550
per nag, vir 2 mense
Bespreek

14 Ventershoek Street, Colesberg, 9795, Noord-Kaap

Sien kaart
  • Slaapplek vir 18 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 09:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAe40a6dce17b1fc85d42dafa9143dace7da98b30726473f90d682e9e5a369358dd2cf4e2e87599ae37f0691688498e81d87a1?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R550 per nag, vir 2 mense 329 5 1 5 14 Ventershoek Street Colesberg 9795 Noord-Kaap 021 201 8901 14:00-21:00 09:00 -30.7250453 25.0960604
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang