+50
Gastehuis in Colesberg

Berry Hill Guesthouse

  • Slaapplek vir 18 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • 14 Ventershoek Street, Colesberg, 9795, Noord-Kaap Sien kaart

Beskrywing

Berry Hill Guesthouse is 'n familiegedrewe instansie halfpad tussen Johannesburg en Kaapstad in Colesberg, langs die N1, geleë. Dit is ook naby 'n paar restaurante.

Elkeen van die 3 kamers is gerieflik gemeubileer. Daar is 2 gesinskamers met 'n dubbelbed en 2 enkelbeddens. 'n Dubbelkamer is ook beskikbaar. Elke kamer is met koffie- en teemaakgeriewe en 'n yskassie toegerus en het 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en 'n wasbak. Elke kamer het 'n privaat ingang en toegang tot gratis WiFi.

Die gastehuis beskik oor 2 braai-areas op die grasperk. Gaste moet vooraf met die bestuurder reël om daarvan gebruik te maak. Veilige parkeerplek op die perseel word voorsien. Ontdek die beste van Colesberg met 'n wye verskeidenheid van plaaslike besienswaardighede.


Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 341 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.7
Veiligheid
4.7
Gaste se hoogtepunte
Basie V
Saam met lewensmaat
5.0
Uitstekende waarde vir jou geld. Baie skoon en netjies, daar was 'n kanselasie en ons is na 'n stiller kamer geskuif. Het reeds vir my trip terug weer...
Sien meer
Apr 2026
Riaan V
Saam met lewensmaat
5.0
Very nice and convenient. Easily accessible from the highway. Neat. Friendly service.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Apr 2026
Liani N
Saam met lewensmaat
5.0
Hawe vir 'n moeë siel. Die plekkie is baie goed ingerig. Baie skoon en netjies. Die gasvrou het ons na 'n beter kamer geskuif wat nie so op die pad wa...
Sien meer
Apr 2026
Shanene G
Gesin met klein kinders
5.0
Perfek vir 'n vinnige oorslaap. Kamer was perfek vir 'n vinnige paar ure se oorslaap. Badkamer se stort was genoeg waterdruk en die beddens was baie g...
Sien meer
Apr 2026
Irene T
5.0
Perfect great value for money. Thank you for an amazing stay.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Mrt 2026

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Helene Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 341

Op LekkeSlaap 3 jaar

Ligging

  • 14 Ventershoek Street, Colesberg, 9795, Noord-Kaap
  • Gaste dink Berry Hill Guesthouse het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 550
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 550
per nag, vir 2 mense
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 550
per nag, vir 2 mense
Bespreek

14 Ventershoek Street, Colesberg, 9795, Noord-Kaap

Sien kaart
  • Slaapplek vir 18 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 09:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAe40a6dce17b1fc85d42dafa9143dace7da98b30726473f90d682e9e5a369358dd2cf4e2e87599ae37f0691688498e81d87a1?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R550 per nag, vir 2 mense 341 5 1 5 14 Ventershoek Street Colesberg 9795 Noord-Kaap 021 201 8901 14:00-21:00 09:00 -30.7250453 25.0960604
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang